Sakdoekie

Sakdoekie is 'n speletjie wat deur kinders gespeel word.

Spelreëls

Die spel werk so: Die spelers word in twee groepe opgedeel. Die spelers moet gelykop gedeel word. Die twee spanne word ongeveer 16 treë uit mekaar uit geplaas. Presies in die middel word daar deur ‘n persoon ‘n sakdoek uitgehou. Elke speler kry ‘n nommer. Bv. As die span rooi 10 spelers het en span groen ook 10 spelers het sal altwee spanne ‘n speler met die nommer 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 en 10. Dan sal daar ‘n nommer van 1 tot 10 uitgeroep word. As 5 uitgeroep word sal altwee spanne se nommer 5 speler hardloop en die sakdoek probeer gryp as die een speler die sakdoek het moet hy terug draai en probeer om met die sakdoek oor die lyn te kom voor die ander speler hom of haar raak. As die persoon suksesvol oor die lyn gekom het met die sakdoek in sy hand sal daardie persoon se span 1 punt kry. So herhaal die spel tot een span 5 punte het.

Benodigdhede

  • 1 sakdoek
  • 1 rolletjie kleefband ("masking tape") (dit sal slegs benodig word as die spel binne gespeel word om lyne te maak).

Sien ook

Tags:

Kind

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JavaScriptStadNasiebouHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaLeeuBlaarLys van NG gemeentesTrigeminale neuralgieKnysnaNeo-NazismeVolksrepubliek ChinaXhosaSkildklierOnderwerp (taalkunde)Galileo GalileiDachshundAdolf HitlerLimpopo (rivier)AfvalbestuurMasturbasieOnse VaderGevolge van aardverwarming op oseaneRenteTweede WêreldoorlogPenisBerilliumEnsiklopedieSuikersiekteGroepsdrukElektroniese of digitale mediaPornhubBolandse aardbewing van 1969Coca-ColaIslamSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKonflik (proses)DroogteOopbroninhoudMahatma GandhiWinterGeskiedenis van Suid-AfrikaGroot vyfWolkKitaarVormPoësieWetenskaplike klassifikasieOlimpiese Somerspele 2024Meningsverskil oor aardverwarmingWoordeboek van die Afrikaanse TaalSteenkoolDirekte en Indirekte redePretoriaBTWVisStaatstoelaeSoweto-opstandTransatlantiese slawehandelVryheidsdagLetterlike en figuurlike taalgebruikBeesKomplementêre kleureKlimaatsverandering in AfrikaLugbesoedelingAngina pectorisByvoeglike naamwoordNierPriemgetalBetonKoos du PlessisGloeilampMielieKultuurAnale kanker🡆 More