Rooster

Rooster is 'n vinnige, droë alternatief vir panbraai vir sagte vleissnitte, met intense stralingshitte bo-oor of onder die vleis.

Wanneer vleis gerooster of gebraai word, word die vleissappe behou deurdat 'n kors op die oppervlak van die vleis vorm. Die vleis moet bedruip word met 'n glanssous, botter, olie of marinademengsel. Dit verleen 'n uitsonderlike geur aan die vleis en hou dit vogtig en sappig.

Rooster
Hamburgers word op 'n houtskoolvuur gebraai
Rooster
Steak en hoenderborsies word op "charcoal" gebraai

Sien ook

  • Braai, het in Suider-Afrika dieselfde betekenis as "rooster".

Eksterne skakels

Tags:

BraaiPanbraaiVleis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FLewerLeenwoordLouis GussMedia (kommunikasie)Karlien van JaarsveldBybelElandréKuberspioenasieTrappe van vergelykingDikdermGewone luislangMaskerNederlandCollageWerkloosheidMenslike seksuele gedragKewerGemeenskapsorganisasieBorskankerTuberkuloseWynand du ToitDesiré GardnerNasionale PartyZAfrikaanse gesegdes uit die MiddeleeueBloeddrukMillimeterDiarreePiet van der MerweWaterbesoedelingSelIslamSI-stelselOu TestamentLetterlike en figuurlike taalgebruikYHomoniemOu Apostoliese KerkAlliterasieChirurgieKaliforniumGeldWikiSoweto-opstandEenvoudige hangbrugDanny TrejoHendrik WitbooiGroenAnale seksLesbiërPoleKVoortrekkersPeruRamadanSolly OzrovechVrye toegangGeelslangAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKlankSwangerskapImogen BaileyToyota QuantumAarverkalkingWaterpokkiesSonnestelselRooikatIndo-Europese taleNagapieSteve BikoOratoriumYstervark🡆 More