Robert Addie

Robert Addie (10 Februarie 1960 – 20 November 2003) was 'n Engelse akteur.

Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Excalibur (1981) en in die televisiereekse Robin Hood (1984), Red Dwarf (1988), en Bugs (1995).

Robert Addie
Geboorte (1960-02-10)10 Februarie 1960
Sterfte 20 November 2003 (op 43)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1981: Excalibur
  • 1984: Another Country

Televisiereekse

  • 1981: Barriers
  • 1981: Bognor
  • 1984: Robin Hood
  • 1988: Red Dwarf
  • 1995: Bugs

Televisierolprente

  • 1982: Midnight Feast
  • 2009: London by Night

Video's

  • 1995: Red Dwarf: Smeg Outs

Eksterne skakels

Tags:

Robert Addie FilmografieRobert Addie Eksterne skakelsRobert AddieEngeland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YDoopLys van Afrikaanse digtersMiddelburg-broodboomDemokrasieRandy BooneEierleierNederduitse Gereformeerde KerkWolfKatastrofiese beseringsSendelingposisieAnusLekkerruikpeulProstaatkankerClaire CarletonPalmsondagTegnologieLiefdeSteve BikoHipertensieGeskiedenis van AfrikaansTandbederfKaasKunselementeCristina Fernández de KirchnerWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaRekenaarMasaiXAnrich HerbstSpekboomJaarFredi NestGeorgeKunsBambi WoodsNagapieKaapse AfrikaansFernando AlonsoSelfoonRussiesSoweto-opstandGeorge-museumKathleen BurkeUilPLabia (geslagsdele)BeeldspraakKindermishandelingAfleiding (taalkunde)WortelMangelLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaOmtrek, oppervlakte en volumeWalvisTropiese sikloonIron ManSpanjeSowjetunieRekenaarwetenskapGayEuroLeenwoordNairobiBoodskapWerkloosheidBritse algemene verkiesing van 2010Lys van landeBlourokkeDanie Botha (musikant)ELeksikografieFokker F27 FriendshipBiljoenAgtervoegsel🡆 More