Richard Ayoade

Richard Ayoade (gebore 12 Junie 1977) is 'n Engelse akteur, skrywer, en regisseur.

Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Submarine (2010), The Watch (2012), en The Double (2013), en in die televisiereeks The IT Crowd (2006).

Richard Ayoade
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Richard Ellef Ayoade
Geboorte 12 Junie 1977 (1977-06-12) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2009: Bunny and the Bull
  • 2010: Submarine
  • 2012: The Watch
  • 2013: The Double
  • 2014: The Boxtrolls
  • 2018: The Souvenir
  • Apostles of Infinite Love
  • The Souvenir: Part II

Televisiereekse

  • 1990: The Crystal Maze
  • 2003: The Mighty Boosh
  • 2004: Garth Marenghi's Darkplace
  • 2006: The IT Crowd
  • 2006: Time Trumpet
  • 2007: The IT Crowd
  • 2012: Noel Fielding's Luxury Comedy
  • 2012: Full English
  • 2012: Gadget Man
  • 2012: The Last Leg
  • 2013: Strange Hill High
  • 2013: Was It Something I Said?
  • 2014: Strange Hill High With Dodge
  • 2015: Travel Man: 48 Hours in...
  • 2016: The Big Fat Quiz of Everything
  • 2016: Apple & Onion
  • 2017: The Fake News Show
  • 2017: Neo Yokio
  • 2018: The Big Narstie Show
  • 2019: Moominvalley

Televisierolprente

  • 1997: Backstage... at the Cambridge Footlights
  • 2001: Perrier Awards 2001
  • 2004: AD/BC: A Rock Opera
  • 2004: 2004: The Stupid Version
  • 2015: Comedy Bloopers

Video's

  • 2005: The Mighty Boosh: Inside the Zooniverse
  • 2005: The Mighty Boosh: A History
  • 2006: Darkplace Illuminatum
  • 2006: Horrificata Illuminata
  • 2008: Arctic Monkeys at the Apollo
  • 2009: Kasabian: Vlad the Impaler
  • 2009: Yeah Yeah Yeahs: Heads Will Roll

Eksterne skakels

Tags:

Richard Ayoade FilmografieRichard Ayoade Eksterne skakelsRichard AyoadeEngeland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DriehoekSuid-AfrikaSonkragChemiese reaksieSelKonsentrasiekampDelft, KaapstadTradisionele Afrika-godsdiensBywoordSeksuele penetrasieKrieketSamestellende afleidingKolonoskopieInfeksieMartin Luther King jr.SitroensuurRacheltjie de BeerGronddegradasieGemeenskapsorganisasieSinkSublimasieDroogteCovid-19-pandemieNadine BlomVerantwoordelikheidAkroniemPaasfeesLys van Afrikaanse televisiereekseDolfynWindDistrik SesPussy RiotNic de JagerFranse RewolusieXHTMLDie ontstaan van die dramaTrigeminale neuralgiePenisKoos KombuisBrongitisHibernasieWit menseAfrikaanse TaalmonumentWetenskaplike metodeRassisme in AfrikaBlack SashNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOranjerivierEugenetikaStollingsgesteenteWerkloosheidBybelLys van Kaapstad se voorstedeIngrid JonkerMeeueGreen PornoMaanDuitse maselsOu TestamentGeweldStaatstoelaeKunstenaarBleikmiddelEkonomieLandbouBeroerteWetenskapOlimpiese SpeleIslamitiese seksualiteitswetteJohannesburgNasiebouWerkwoordMisdaadromanInternetJan van Tonder🡆 More