Reghoekige Vlindervis

Die Reghoekige vlindervis (Chaetodon trifascialis) is 'n vlindervis wat voorkom in die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf die Oman tot by die Aliwal-bank.

In Engels staan die vis bekend as die Right-Angle butterflyfish.

Reghoekige vlindervis
Reghoekige Vlindervis
Volwassene
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Chaetodon
Subgenus:
C. (Megaprotodon)
Spesie:
C. trifascialis
Binomiale naam
Chaetodon (Megaprotodon) trifascialis
Quoy & Gaimard, 1825

Voorkoms

Die vissie word tot 17 cm lank en kom in koraal- en kalksteen riwwe voor, in water wat 2 – 30 m diep is. Die kop en liggaam is wit met 15 chevron strepe van die kop na die stert. Die dorsale- en anale vinne is gelerig, die stertvin is swart met 'n geel rand en die bekken vin is wit. Die vis oorleef nie in 'n akwarium nie.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Reghoekige Vlindervis VoorkomsReghoekige Vlindervis Sien ookReghoekige Vlindervis BronReghoekige Vlindervis VerwysingsReghoekige Vlindervis Eksterne skakelsReghoekige Vlindervis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Hector PietersonWolkRegverdige handelEwenaarTussenwerpselEugenetikaPenisSlag van BloedrivierKlimaatKrampMateriaalVoyeurismeMartin Luther King jr.Desmond TutuPad na jou hartAgtervoegselSleutel (musiek)Kasteel die Goeie HoopCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWortelAfrikaanse taalleerDaggaVars waterKlein gekolde katDataverwerkingMierGrootste rampe in Suid-AfrikaChemiese elementKlitorisBipolêre gemoedsteuringTweede WêreldoorlogKomplementêre kleureKolonisasieBysteekAprilPropagandaYsterToekoms van die AardeGewone luislangReënKarakteriseringJan van TonderImpakte van toerismeKorrupsieVrugbaarheidMobutu Sese SekoLetterlike en figuurlike taalgebruikSterHeelgetalSeekoeiSikloonAtoomDuitslandCurly HowardNasionale VrouemonumentSaartjie BaartmanDelft, KaapstadHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSlag van Cuito CuanavaleWiskundeToringAngssteuringCleopatra VIIPaasfeesLiewe HeksieBruce FordyceGraaff-ReinetKlinkerGautengWetenskapGroot-VisrivierStaat PalestinaBaljuKnysnaVormWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaToerisme🡆 More