Ramla

Ramla (Hebreeus: רַמְלָה ; Arabies: الرملة al-Ramla/Ramleh) is 'n stad in Sentraal-Israël, ongeveer negentien kilometer ten ooste van Tel Aviv geleë.

Die stad het sowat 65 000 inwoners, waarvan sowat 80% van Joodse afkoms is en 20% Israelse Arabiere (16% Moslem en 4% Christen).

Ramla

רַמְלָה
الرملة

Ramlah
Ramla
Wapen van Ramla
Wapen
Ramla is in Israel
Ramla
Ramla
Koördinate: 31°56′N 34°52′O / 31.933°N 34.867°O / 31.933; 34.867 34°52′O / 31.933°N 34.867°O / 31.933; 34.867
LandVlag van Israel Israel
DistrikSentrale
Regering
 • BurgemeesterMichael Vidal (Likoed)
Bevolking
 • Totaal65 000

In 716 gestig word die stad in die 11de eeu 'n belangrike handelsstad; tydens die tyd van die Kruistogte 'n biskopsetel. Nog later 'n tussenstasie vir pelgrims na Mekka. Die stad het veral Joodse wyke. In die suidweste van die stad is die Palestynse wyk Juwarish geleë. Hier het die strate Arabiese name. Daar woon sowel christelike as islamitiese Palestyne. In 2016 het die stad omtrent 75.000 inwoners gehad.


Verwysings

Tags:

ChristenJoodMoslemTel Aviv

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TegnologieoqhnrRosettasteenHoërskool VorentoePampoentjiesVolksrepubliek ChinaKommunismeJesus van NasaretPornografiese akteurIsraelSpringsSianobakterieGianna MichaelsBoereKommunikasieMesopotamiëRooms-Katolieke KerkPersKolonoskopieBoer Soek 'n VrouInternetHerpes simplexSeksuele opwekkingWebblaaierPiet Byleveld16 NovemberRuslandSeksuele penetrasieMenstruasieLys van elemente volgens simboolSirkelGekoördineerde Universele TydDoopDoziDassiedeurLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)GamelanBora BoraFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Heks van HexrivierNuwe TestamentWit-DonderdagBorsteAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeYsterBootSkoenlapperBorrieOlifantSeisoenDepressie (gemoedstoestand)KoppeltekenVierkantswortelBeroerteToerismeNaaktheidWikisourceWikimedia-stigtingOopbroninhoudMasturbasieKadmiumBloeddrukKameelperdMaanBaarmoederNieu-SeelandMensRenier van RooyenAmhariesSonnestelselGeboorteKookkunsLuxemburg (provinsie)IndiëEnsiemWoord🡆 More