Tel Aviv

Tel Aviv-Jaffo (Hebreeus: תל אביב‎‎ , Arabies: تل أبيب‎‎) is die tweede grootste stad in Israel na Jerusalem en die land se ekonomiese sentrum.

Die metropolitaanse gebied van Tel Aviv (Gush Dan), wat stedelike nedersettings soos Rishon LeZion, Petah Tikva, Ashdod, Netanya, Holon, Bnei Brak, Ramat Gan, Rehovot, Bat Yam, Kfar Saba, Herzliya, Modi'in-Maccabim-Re'ut, Ramla, Lod, Ra'anana, Givatayim en Gedera insluit, is die grootste in die land met 'n bevolking van byna 3,9 miljoen (2017).

Tel Aviv
Tel Aviv

Kaart Wapen
Tel Aviv
Tel Aviv
Vlag
Tel Aviv
 Land Vlag van Israel Israel
 Distrik Tel Aviv
 Koördinate 32°4′N 34°47′O / 32.067°N 34.783°O / 32.067; 34.783
 Gestig op 11 April 1909
 Oppervlakte:  
 - Totaal 52 vk km
 Hoogte bo seevlak 5 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2014) 426 138
 - Bevolkingsdigtheid 8 195/vk km
 - Metropolitaanse gebied 3 713 200
 Tydsone UTC +2 (IST)
 - Somertyd UTC +3 (IDT)
 Burgemeester Ron Huldai (Arbeidsparty)
 Amptelike webwerf tel-aviv.gov.il

Danksy die ligging aan die Middellandse See het Tel Aviv tot 'n belangrike seehawe ontwikkel.

Boorlinge

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

ArabiesAshdodBat YamBnei BrakGederaGivatayimHebreeusHerzliyaHolonIsraelJerusalemKfar SabaLodModi'in-Maccabim-Re'utNetanyaPetah TikvaRa'ananaRamat GanRamlaRehovotRishon LeZion

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

UniegebouKurt-Lee ArendseElektrodeKersfeesBruin menseBronadresTolla van der MerweVoedselkettingNag van die lang messeTaalKoperAbstraksie (rekenaarwetenskap)EngelsAustraliëAtriale fibrillasieHoofpynDaggaDroomHondSteenkool in Suid-AfrikaAkademiaBernice WestEmfiseemHandré PollardAngolese BurgeroorlogGqeberhaBrittany Ashton HolmesSonnetKunsWaarheid-en-versoeningskommissieLys van Nederlandse skildersToekoms van die AardeDepressie (gemoedstoestand)BateSimmetrieJakobWolfSlag van BloedrivierWikiquotePenisArmoedeverligtingVraag en aanbodBreinvliesontstekingOlimpiese SomerspeleAfrikaanse taalleerGevolge van aardverwarming op oseaneWiki CommonsNetbalAfvalbestuurKlimaatsverandering in AfrikaKlereAppendiksBreyten BreytenbachHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSowjetunieSuikersiekteMotTswanaMidde-OosteMiddeloorontstekingKatAgtervoegselKoorsWinterBloemfonteinLuiperdNavorsingDolfynPlae van EgipteVratGriepVlag van Suid-AfrikaAndrew DavisStam (taalkunde)🡆 More