Pous Sisinnius

Sisinnius was die 87ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.

Pous Sisinnius
Pous Sisinnius
Pontifikaat begin 15 Januarie 708
Pontifikaat eindig 4 Februarie 708
Voorganger Johannes VII
Opvolger Konstantyn
Gebore
Sirië
Sterf 4 Februarie 708
Rome, Italië

Biografie

Pous Sisinnius is in Sirië gebore, die seun van Johannes. Op 15 Januarie 708 volg hy Pous Johannes VII op en regeer tot sy dood op 4 Februarie 708. Hy word opgevolg deur Pous Konstantyn.

Pontifikaat

Sy bewind van slegs 21 dae was die vyfde kortste in die geskiedenis. Hy het aan jig gely en kon nie selfstandig eet nie. Hy het kalk laat voorberei om die mure van Rome te herstel en voor hy gesterf het, het hy 'n biskop vir Korsika gekonsekreer.

Bibliografie

  • Davis, R. (2001) Book of the Pontiffs (English Translation of the Liber Pontificalis) Liverpool University Press. ISBN 0-85323-545-7
  • Duff, Eamon. Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press, 2001. pp 62–63. ISBN 0300091656
  • Maxwell-Stuart, P. G. Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson, 2002, p. 47. ISBN 0500017980.

Eksterne skakels

  • BBKL Inskrywing (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)
  • PTA Inskrywing in "Popes through the Ages" deur J. Brusher S.J. (Engels)


Nota

Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia.

Opvolging

Voorafgegaan deur
Johannes VII
Pous (Pontifex Maximus)
708708
Opgevolg deur
Konstantyn

Tags:

Pous Sisinnius BiografiePous Sisinnius PontifikaatPous Sisinnius BibliografiePous Sisinnius Eksterne skakelsPous Sisinnius NotaPous Sisinnius OpvolgingPous SisinniusPousRooms-Katolieke Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rooms-Katolieke KerkEdmund HillaryEkostreekLuidsprekerKlein-KarooGipsSangkunsPous Innocentius IIWhitey BassonMarie PentzN.P. van Wyk LouwHentaiAbstraksie (rekenaarwetenskap)LourierboomSpinnekopSinoniemHeilige SaterdagSpelerposisies in rugbyRoemeensMenslike skeletTransvaalJeuksiekte28 MaartGeelslangPtolemeusSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VoorhuidSaudiaLys van Joodse feeste en herdenkingsTale in Suid-AfrikaAkkedisJuan Antonio VillacañasAardePalmagtigeTropiese sikloonRugby AustraliaHazopHipoteseInterlingueMuskeljaatkatLianie MayDulcie van den BerghThe SimpsonsSlag van BloedrivierTsjeggo-SlowakyeWiskundige terminologieNAVOMinervaMadison IvyLeeuGezina, PretoriaJan BlohmBetonGeografie van Suid-AfrikaHerfsSpanjeIdioomXi JinpingByHertzogprysSelfieWoestynBaskelandTierboskatPousHeidelberg, GautengAfrikaanse TaalbewegingJesus van NasaretMetaheelalBahreinSportIntensiewe vorm🡆 More