Ploïdie: Die getal chromosome in 'n sel

Ploïdie is die getal chromosome in die kern van ’n biologiese sel.

’n Gameet (eier- of spermsel) bevat gewoonlik ’n volle stel chromosome wat ’n enkele kopie van elk van die chromosome insluit. Die gametiese of haploïede getal (n) is die getal chromosome in ’n gameet. Twee gamete vorm ’n diploïede sigoot met dubbel dié getal chromosome (2n), dus twee kopieë van elk van die chromosome. Vir die mens, ’n diploïede spesie, is x = n = 23. ’n Tipiese menslike somatiese of liggaamsel bevat dus 46 chromosome: 2 volle haploïede stelle, wat 23 pare chromosome uitmaak.

Ploïdie: Die getal chromosome in 'n sel
Diploïede selle het twee keer die getal chromosome as haploïede selle.

Omdat die chromosoomgetal gewoonlik net deur meiose verminder word, erf en handhaaf die selle van die liggaam die chromosoomgetal van die sigoot.

Selle word beskryf na aanleiding van die getal chromosoomstelle (die ploïede vlak) wat hulle bevat: monoploïed (1 stel), diploïed (2 stelle), triploïed (3 stelle), tetraploïed (4 stelle) ens.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ChromosoomEierselGameetMensSigootSperm

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VulvaVerspreide lugbestralingOraniaFiksieElandréAustraliëSC 04 Westfalia HerneTarentaleWortelVoedselkettingAfrikanersSkisofrenieAnrich HerbstBreedtegraadPreseminale vloeistofEuroBiljoenSI-stelselJaco JacobsSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureNadia HilkerHenry CavendishSonnestelselWoudGoewerneurTweede WêreldoorlogVerenigde koninkrykKunselementeOsloGalblaasKommunikasieProtestantismeMenslike skeletAsemhalingItaliëCarcassonneMarie PentzSuiderkruisSuid-Afrikaanse randSelfoonParysSendelingposisieRiley VoelkelObesiteitSkaakXChamillionaireDirekte en Indirekte redeFireflyGroepsdrukIslamitiese kalenderHoutskoolLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierPeter MamakosBambi WoodsMaatskappyBywoordNazi-DuitslandHartArgentiniëSkerpioenKoorsMaagdelikheidDobbelBundesligaMarie AntoinetteWerwelkolomMuskeljaatkatDiplopodaRekenaarwetenskapBakterieStuifmeelGoeie VrydagLesbiërBestuiwing🡆 More