Sigoot

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Sigoot" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Sigoot
    ’n Sigoot (van die Griekse ζυγωτός zygōtos, versmelt) is die aanvanklike sel wat gevorm word wanneer twee gamete versmelt deur middel van seksuele voortplanting...
  • Thumbnail for Eier (biologie)
    waarin die sigoot van sommige diere, wat nie aan lewendige babas geboorte gee nie, geleë is Sommige diere, veral soogdiere, behou die sigoot binne hul...
  • Thumbnail for Spermsel
    om bevrugting te bewerkstellig en ’n sigoot te vorm wat gewoonlik verder tot ’n embrio ontwikkel. Die sigoot is dus ’n diploïede sel met ’n volledige...
  • Thumbnail for Embrio
    organismes wat seksueel voortplant, ontwikkel ’n embrio gewoonlik uit ’n sigoot, die enkele sel wat die gevolg is van die bevrugting van die vroulike eiersel...
  • Thumbnail for Ploïdie
    (n) is die getal chromosome in ’n gameet. Twee gamete vorm ’n diploïede sigoot met dubbel dié getal chromosome (2n), dus twee kopieë van elk van die chromosome...
  • ontwikkeling van die menslike liggaam is die proses om van ’n eensellige sigoot tot ’n volwasse mens te groei. Dit begin met bevrugting, wanneer ’n eiersel...
  • Thumbnail for Groenwier
    dikwandige sigoot wat deur wind of water versprei word. Die meeste groenwiere is haploïede plante waarin die diploïede fase net deur die sigoot verteenwoordig...
  • Bevrugting lei tot die vorming van ’n sigoot. In die volgende stadium, kliewing, verander kerndelende selle die sigoot in ’n hol bol selle, die blastula....
  • Thumbnail for Deuterostomia
    (eikelwurms en graptoliete) In beide Deuterostomia en Protostomia ontwikkel ’n sigoot eers in ’n hol bal van selle, wat ’n blastula genoem word. In Deuterostomia...
  • Thumbnail for Meiose
    23 (n). Wanneer twee gamete (’n eier- en ’n spermsel) versmelt, is die sigoot wat ontstaan weer eens diploïed (2n), met die moeder en vader wat elk 23...
  • Thumbnail for Gametofiet
    deur mitose. Die samesmelting van ’n manlike en vroulike gameet vorm ’n sigoot (2n), wat weer in ’n sporofiet ontwikkel. By saadplante (bedeksadiges en...
  • Thumbnail for Eiersel
    sigbaar). Wanneer ’n spermsel ’n eiersel bevrug, word ’n diploïed (die sigoot) gevorm, wat vinnig tot ’n nuwe organisme ontwikkel. By diere is die eiersel...
  • Thumbnail for Gameet
    kan bevat. Daarom bepaal die manlike spermsel die geslag van die sigoot; as die sigoot twee X-chromosome bevat, sal dit in ’n dogter ontwikkel, en as dit...
  • Thumbnail for Eierleier
    dikker en neem dit meer bloed op, vir geval ’n bevrugte eiersel (nou ’n sigoot) daaraan moet heg. Indien geen bevrugting plaasvind nie, moet die baarmoeder...
  • Thumbnail for Naaksadiges
    een met die eiersel saamsmelt om die sigoot te vorm. Die ander spermsel degenereer. Die bevrugte eiersel (sigoot) ondergaan nou verskeie kerndelings om...
  • Thumbnail for Ovulasie
    dikker en neem dit meer bloed op, vir geval ’n bevrugte eiersel (nou ’n sigoot) daaraan moet heg. Indien geen bevrugting plaasvind nie, moet die baarmoeder...
  • Thumbnail for Sporofiet
    deur mitose. Die samesmelting van ’n manlike en vroulike gameet vorm ’n sigoot (2n), wat weer in ’n sporofiet ontwikkel. By saadplante (bedeksadiges en...
  • Thumbnail for Malaria
    bevrug die vroulike gamete en vorm sigote wat die maagwand binnedring. Die sigoot ondergaan meiose en orm 'n oösist binne die maagwand van die muskiet. Die...
  • Thumbnail for Rooiwier
    die groeiwyse van die tallus en die manier waarop die bevrugte eiersel (sigoot) ontwikkel. Die subklas Bangiophycidae bestaan uit oorwegend eensellige...
  • vroulike geslagsel tydens paring met mekaar versmelt, word 'n diploïede sigoot gevorm waaruit 'n nuwe organisme sal ontwikkel. In teenstelling met ongeslagtelike...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DeurgangsritePretoriaWaterbesparing in Suid-AfrikaGedigNarsistiese persoonlikheidsteuringStollingsgesteenteLongSwartbewussynsbewegingC++SeekatOrtopedieVlag van Suid-AfrikaNierVideoSiembambaStikstofFabelTsoenamiTswanaHartNeptunusAngina pectorisItaliëJan van RiebeeckFossielbrandstofDieregeluideHondsdolheidSosiale mediaWolChristeneBritse RykKasterolieHeidelberg, GautengKaren WesselsApartheidFransEierstokMasturbasieSwart menseEreksieVerkleinwoordMenseregtePlaasjapieOogproblemeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)WitbloedselCovid-19-pandemieHidroëlektrisiteitSimboolPampoentjiesEnsiklopedieAbstraksie (rekenaarwetenskap)JudaïsmeMisdaadCalviniaPersoon (taalkunde)IsraelKaapstadse waterkrisis 2015-2018Suid-Afrikaanse UitsaaikorporasieKortverhaalPoesNylsvley-natuurreservaatNieuwoudtvilleLoonKunselementeGroot Muur van ChinaSuikerbekkiesNazi-DuitslandWortelkanaalBysteekNic de JagerBaarmoederLikkewaan🡆 More