Die bukshardeblaar (Phylica oleifolia) is 'n meerjarige, blomdraende struik of boom wat deel is van die Rhamnaceae familie.
Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom vanaf die suidelike Namakwaland tot by Worcester voor en is deel van die fynbos en Sukkulente Karoo-biome.
Bukshardeblaar | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Rosales |
Familie: | Rhamnaceae |
Genus: | Phylica |
Spesie: | P. oleifolia |
Binomiale naam | |
Phylica oleifolia Vent., (1804) | |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 453.3.
Die plant het verskeie plaaslike name: blinkhardebos, dasbos, dassiebos, hardeblaar, hardebos, hardepeertjie, lepelbos en ysterbos.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Phylica oleifolia, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.