Namakwalangstertjie

Die Namakwalangstertjie (Phragmacia substriata) is 'n endemiese algemene standvoël beperk tot afvoerlope in dorre Karoo, veral plate fluitjiesriet, doringboomveld en struikgewas.

Hulle soek kos naby of op die grond. Die pare verdedig hulle area heeljaar lank. Die voël is 14 cm groot en weeg 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Namaqua Warbler.

Namakwalangstertjie
Namakwalangstertjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Phragmacia

Brooke & Dean, 1990
Spesie:
P. substriata
Binomiale naam
Phragmacia substriata
(A. Smith, 1842)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Swart nasionalismeSwawelErfenisdag (Suid-Afrika)Lys van kinderspeletjiesPubliekNederlandProteïenLugbesoedelingMeningsverskil oor aardverwarmingCradock-4BTWSonBesnydenisLieweheersbesieMaatskaplike verantwoordelikheidTandbederfAnale seksVersamelnaamNierversakingHoofpynLika BerningAustraliëAardeBetonArabiesPiesangFotosinteseOogproblemeGautengWerkersdagNag van die lang messeJazzEkostelsel7de LaanBreinDiskriminasieSuid-AfrikaVolksrepubliek ChinaDiepaartromboseRekenaarKamoefleringHokkiePornografiese subgenresDwelmmiddelEngelsDistrik SesMantisBeurtkragHakerGrootste rampe in Suid-AfrikaEnsiklopedie19de eeuRegverdige handelKweekhuisgasVerlede tydGrondsoorteRassisme in AfrikaJo BlackAngssteuringToringKernoorlogMensSoweto-opstandOrtopedieOlifantAdolf HitlerSteenkoolDriedimensioneelHage GeingobSeekoeiOnderwysAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeOorkruipersSonja HerholdtSwart menseSokkerStollingsgesteenteHernubare energie🡆 More