Witborskormorant: Voëlspesie

Die Witborskormorant of Witborsduiker (Phalacrocorax lucidus) is 'n watervoël, hoofsaaklik kuslewend, wat aan die hele Suid-Afrikaanse kus voorkom, asook binnelands, hoofsaaklik op damme en mere.

In Engels staan die voël bekend as die White-breasted Cormorant.

Witborskormorant
Witborskormorant: Voorkoms, Habitat en gewoontes, Sien ook
Witborskormorant by die Naivashameer in Kenia
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. lucidus
Binomiale naam
Phalacrocorax lucidus
(Lichtenstein, 1823)
Witborskormorant: Voorkoms, Habitat en gewoontes, Sien ook
Kormorant by Plettenbergbaai, Suid-Afrika

Voorkoms

Hierdie kormorant het 'n donkerbruin rugkant en stert, wit keel en bors terwyl alle vlerkvere swart rande het. Die onvolwassenes is 'n effens ligter bruin van kleur sonder enige wit op die bors.

Habitat en gewoontes

Hulle kom veral voor by riviermondings, strandmere, eilande en binnelandse waters. Die voëls kan enkellopend wees of in swerms voorkom. Hulle sit graag op takke of stompe met die vlerke uitgestrek om droog te word. Hulle vreet hoofsaaklik vis en maak nes in kolonies op rotslyste, in bome of op die grond.

Sien ook

Bronne

Tags:

Witborskormorant VoorkomsWitborskormorant Habitat en gewoontesWitborskormorant Sien ookWitborskormorant BronneWitborskormorant

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MorfeemAsiëKlein gekolde katHector PietersonSonkragPampoentjiesKapitalismeBySmaakMynbouByung-Chul HanTemperatuurJan-Willem BreureAppelMiddeloorontstekingDesimale breukeYouTubeVingerseksKangogrotteKunsmatige algemene intelligensieToestand van materieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Persoonlike voornaamwoordMiddelmisbruikSelfvertroueCorioliskragVigsIntensiewe vormBalletHoedWeer (meteorologie)AfrikanernasionalismeNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyHartMagnetismeKunsmatige intelligensieKrugerwildtuinGriekse teaterVulkaanEuropaBetonJavaScriptWolkOlifantAfrikaanse WikipediaWaarheid-en-versoeningskommissieBysteekDermpoliepE-posBeëdigde verklaringJodeBevolkingPornografieMag (sosiale wetenskappe)Uitwerking van klimaatsveranderingSeksuele opwekkingNiersteenBreinvliesontstekingGrondAfrikaanse naguilAngssteuringGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaAtlantiese OseaanFotosinteseLugbesoedelingHidroulikaVleilandAgtervoegselGroepsdrukLys van Suid-Afrikaanse skrywersBosvarkWiskundige terminologieJohn Brown (aktivis)TikTokStedelike gebied🡆 More