Peter Mokaba-Stadion

Die Peter Mokaba-stadion is 'n stadion in Polokwane (voorheen Pietersburg), Suid-Afrika, wat gebruik was vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010.

Die stadion het sitplek vir 41 733 touskouers. Dit is vernoem na Peter Mokaba, 'n voormalige leier van die ANC-jeugliga. Dit is 5 kilometer van die sakekern geleë en net oos van die vorige Pietersburg-stadion.

Peter Mokaba-stadion
Peter Mokaba-Stadion

Vorige name Pietersburg-stadion
Ligging Polokwane (Pietersburg), Suid-Afrika
Koördinate 23°55′28.88″S 29°28′7.55″O / 23.9246889°S 29.4687639°O / -23.9246889; 29.4687639 29°28′7.55″O / 23.9246889°S 29.4687639°O / -23.9246889; 29.4687639
Operateur Suid-Afrikaanse Voetbalvereniging (SAFA)
Kapasiteit 41 733
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 2009
Geopen 2010
Renovasie 2009
Uitgebrei 2009
Boukoste R1.24 miljard (US$150 miljoen)
Huurders
Peter Mokaba-Stadion
'n Sokkerwedstryd tussen Frankryk en Meksiko, 2010 FIFA Wêreldbeker.

Die stadion is een van vyf nuwe stadions wat vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 gebou is. Die aanvanklike plan om die bestaande stadion op te gradeer is laat vaar ten gunste van die bou van die Peter Mokaba-stadion. Die koste is destyds beraam op ZAR1 100 000 000 (VS$154 000 000).

Wedstryde

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
13 Junie 2010 13:30 Peter Mokaba-Stadion  Algerië 0–1 Peter Mokaba-Stadion  Slowenië Groep C 30 325
17 Junie 2010 20:30 Peter Mokaba-Stadion  Frankryk 0–2 Peter Mokaba-Stadion  Meksiko Groep A 35 370
22 Junie 2010 20:30 Peter Mokaba-Stadion  Griekeland 0–2 Peter Mokaba-Stadion  Argentinië Groep B 38 891
24 Junie 2010 16:00 Peter Mokaba-Stadion  Paraguay 0–0 Peter Mokaba-Stadion  Nieu-Seeland Groep F 34 850

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Peter Mokaba-Stadion WedstrydePeter Mokaba-Stadion Sien ookPeter Mokaba-Stadion VerwysingsPeter Mokaba-Stadion Eksterne skakelsPeter Mokaba-StadionANC-jeugligaFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010Peter MokabaPolokwaneStadionSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Stedelike gebiedKinderregteAntisemitismeBesoedelingRacheltjie de BeerDaggaDubbelpuntKilometerCutt GlasDemi Lee MooreHemelvaartProstaatklierSkaapIslamPretoriaBeesResensieHuisvliegAustraliëFinale OplossingEpilepsieOrale seksLys van Afrikaanse televisiereekseGeestesteuringTydKewerMenseregtedagCarike KeuzenkampInsekBlomMarkus JoosteMigrasie van diereSuiwelprodukBelastingInligtingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse vlindersArmoedeverligtingAardverwarmingMenslike penisgrootteErebus (berg)PlastiekLeeuPrivaat maatskappyAfrikaanse taalleerLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike namePampoentjiesInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandKoorsblaarSelfstandige naamwoordJeugdagOrtopedieVryheidsdagHoofpynDeon GrootAfrikanernasionalismeGenadedoodMandalaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BeeldspraakReddingskakeLetterlike en figuurlike taalgebruikPesachGeldMuscat Internasionale LughaweMaanMalariaVulvaWatersuiweringSkaakBerlynse MuurVergelykings (taalkunde)KlimaatveranderingVerkoue🡆 More