Peniele Pletismografie

Peniele pletismografie (PPG) of fallometrie is die meting van die bloedvloei na die penis, gewoonlik om seksuele opwekking te meet.

Die algemeenste aangetekende metodes om dit te doen, is die meting van die omtrek van die penis met ’n rekstrokie of die volume van die penis met ’n lugdigte silinder en ’n opblaasbare ring aan die basis van die penis. Die meting van die omtrek word algemeen gebruik in studies wat erotiese prente gebruik. ’n Soortgelyke toestel vir vroue is die vaginale fotopletismograaf.

By seksoortreders word peniele pletismografie algemeen gebruik om die vlak van seksuele opwekking te bepaal terwyl die persoon aan seksueel suggestiewe inhoud blootgestel word, soos foto's of rolprente, hoewel dit volgens sommige mense nie altyd geskik is vir die evaluasie van seksuele voorkeure nie. In 1998 het ’n ontleding van wetenskaplike verslae aangedui fallometriese reaksies op simulusse wat kinders uitbeeld, het die grootste akkuraatheid gehad om te bepaal watter seksoortreders sal aanhou om seksmisdade te pleeg, al was dit net 32% akkuraat.

Verwysings

Skakels

  • Peniele Pletismografie  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

PenisSeksuele opwekking

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaMeningsverskil oor aardverwarmingDirekte en Indirekte redeHamburgerDarwinismeLyfstraf in skoleBorskankerCovid-19-pandemieIronieVerenigde KoninkrykEjakulasieWinnie Madikizela-MandelaKoorsblaarSpelerposisies in rugbyMandalaHeuningbyRomeinse RykHokkieKapitalismeIntensiewe vormMaanNaaldekokerIngrid JonkerWetenskapLys van NG gemeentesSeksismeOnderwysEben EtzebethNasionaal-SosialismeJuraOntdekking van goud in Suid-AfrikaKompasSwart nasionalismeMenseregtedagKapitaal (ekonomie)SelfmoordNasionale VrouemonumentOseanografieDundermVoortrekkersPriemgetalBruin menseNiemetaalVulvaJohnny RapidNarsistiese persoonlikheidsteuringSeksuele opwekkingRenaissancePornografiese subgenresBoelieryOnderwerp (taalkunde)EkonomieIsraelHulpwerkwoordMetaalNatuurKunsmatige intelligensieNazi-DuitslandBronsAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAardrykskundeGemeenskapAkuutPaarl GimnasiumKarpaletonnelsindroomRegverdige handelKongo-krisisKrugerwildtuinPubliekSjimpanseeEngelsAlliterasieSpinnekop🡆 More