Passau

Passau (Duits: ) is 'n stad in Suid-Duitsland.

Dit is geleë aan drie riviere en word daardeur ook die drie-rivierestad (Duits: Dreiflüssestadt) genoem. Die drie riviere se name is Donau, Inn en Ilz. Aan die anderkant van die Donaurivier grens dit aan Oostenryk. Die St. Stefanskatedraal huisves die grootste kerkorrel met sowat 17774 orrelpype en 233 registers.

Passau
Passau se historiese binnestad langs die Donau
Passau se historiese binnestad langs die Donau
Wapen van Passau
Wapen
Passau is in Duitsland
Passau
Passau
Koördinate: 48°34′00″N 13°27′00″O / 48.56667°N 13.45000°O / 48.56667; 13.45000 13°27′00″O / 48.56667°N 13.45000°O / 48.56667; 13.45000
LandVlag van Duitsland Duitsland
DeelstaatPassau Beiere
DistrikNeder-Beiere
Regering
 • BurgemeesterJürgen Dupper (SPD)
Oppervlak
 • Totaal69,58 km2 (26,86 vk. myl)
Hoogte
312 m (1 024 ft)
Bevolking
 • Totaal51 781
 • Digtheid744/km2 (1 930/vk. myl)
TydsoneUTC+01:00 (MET)
 • SomertydUTC+02:00 (MEST)
Poskode
94001–94036
Skakelkodes0851
Webwerfpassau.de

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansPassau  Wiki Commons het meer media in die kategorie Passau.
  • (en) Toerisme-inligting oor Passau op Wikivoyage
  • (de) Amptelike webwerf
  • (en) "Passau". Encyclopædia Britannica. Besoek op 8 Maart 2019.
Passau 
Passau (Hierbo is die bekende katedraal met die groot orrel)

Tags:

DonauDuitsDuitslandInnOostenrykRegisterRivierSt. Stefanskatedraal (Passau)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrongitisDie GelofteKroepWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKlinkerHoek (meetkunde)SeksismeWoestynLangste woordMasjienApokriewe boekeAartappelGoeie VrydagGetalBloedsomloopstelselUnited Africans TransformationAnilingusEerste WêreldoorlogBeroerteFamilie (verwantskap)PampoentjiesVoorvoegselGevlekte muisvoëlJodeC++2024SelfmoordFiela se kindOranjerivierKaartMensBrandmondsindroomSomerImpakte van toerismeKimberleyMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaOopbroninhoudPomeloNiemetaalBlourokkeAtleetvoetPlastiekSwawelInstagramTien GebooieSitrusWatersuiweringAdolf HitlerKontinentMangelViëtnamoorlogSenuweestelselKanadaReg tot ‘n gesonde omgewingResensieMonopolyMaatskaplike verantwoordelikheidLys van Afrika-landeMenslike seksuele gedragAkkedisLemoenRoesDysselsdorpSonnestelselPlatteland (rolprent)KrampMonopolieMantisFinale OplossingMediaWiki🡆 More