Partenogenese

Partenogenese (van die Griekse woorde παρθένος parthenos, maagd, en γένεσις genesis, skepping) is ’n natuurlike vorm van aseksuele voortplanting waar die embrio groei en ontwikkel sonder dat bevrugting plaasgevind het.

Dit woord ook maagdelike voortplanting genoem.

Partenogenese
Die aseksuele, geheel en al vroulike akkedisspesie Cnemidophorus neomexicanus (middel), wat deur partenogenese voortplant, saam met twee seksuele spesies wat ook mannetjies het, C. inornatus (links) en C. tigris.

By diere beteken partenogenese die ontwikkeling van ’n embrio uit ’n onbevrugte eiersel. By plante word dit apomiksie genoem.

Partenogenese kom natuurlik voor by baie plante, sommige ongewerwelde dierspesies (insluitende rondewurms, watervlooie, sommige skerpioene, plantluise, sommige myte, sommige bye en sommige perdebye) en ’n paar gewerweldes (soos sommige visse, amfibieë, reptiele en enkele voëls.)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BevrugtingEmbrioGrieksVoortplanting

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Beëdigde verklaringPuberteitSpysverteringstelselWetenskaplike klassifikasieKrieketDinosourusNazi-DuitslandJesus van NasaretKunsmatige intelligensieKasteel die Goeie HoopIntensiewe vormGeskiedenis van Suid-AfrikaSeksueel oordraagbare infeksieBoerboelWoestynLys van elemente volgens simboolPlastiekGeestesteuringNamibiëGrootste rampe in Suid-AfrikaOorstromingAborsieGrondsoorteJavaScriptOnse VaderDistrik SesSwawelStaalSendelingposisieAardbewingKnysnaWet op Bantoe-onderwysAnrich HerbstWitbloedselVolhoubaarheidYouTubeRuan PienaarPrimêre sektor van die ekonomieVersamelnaamLys van myne in Suid-AfrikaNeurenberg-verhoreAtlantiese OseaanSeksuele opwekkingKonflik (proses)DieremishandelingKorrupsieHoofstadGroot GatSelfoonBruce FordyceKoolhidraatAvbobTegnologiePropagandaKernoorlogPampoentjiesLongontstekingEnkelvoudige sinHartaanvalKatoenHaasGoudInleiding tot die genetikaAsiëPesachVerlede tydTrevor NasserUniversele Verklaring van MenseregteHematurieMetaalWaterbesoedelingSwitserlandLionel MessiMahatma GandhiAfleiding (taalkunde)Martin Luther King jr.Nelson MandelaNedersetting🡆 More