Onbedoelde Gevolge

In die sosiale wetenskappe, is onbedoelde gevolge (soms onverwagte gevolge of onvoorsiene gevolge) 'n resultaat wat nie bedoel is deur 'n spesifieke doelgerigte aksie nie.

Onbedoelde Gevolge
Erosie wat deur hase in Australië veroorsaak is. Hase is vir jagdoeleindes vrygestel, wat tot hierdie onbedoelde ekologiese gevolge gelei het.

Byvoorbeeld, strenger reisregulasies wat ingestel is met die bedoeling om kinderhandel te verminder, kan 'n stremmende uitwerking op toerisme as onbedoelde gevolg hê.

Die term is in die 20ste eeu gewild gemaak deur die Amerikaanse sosioloog Robert K. Merton.

Tags:

Sosiale wetenskap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Orale seksRoekelose DadeSonSportPoliteïsmeErnst van der WaltKruisigingGeografiese koördinatestelselBrandmondsindroomAarverkalkingDansBeeldspraakKnopiespinnekopDuitse maselsNederlandse WikipediaGoogle TranslateMosselbaaiNagmaalRicus NelLiesbreukPaasfeesMotorvoertuigHondsdolheidAnale seksGeologieKettinglynDuitsWayde van NiekerkMaria MagdalenaNabye OosteMuisvoëlDuitse Demokratiese RepubliekRekenaarwetenskapJohan StemmetTongaPous Innocentius IITeologieNG gemeente MoreletaparkSpringsJoe BidenN.P. van Wyk LouwHentaiVlag van die Verenigde KoninkrykDigitale objek-identifiseerderLys van sterrewagkodesSuid-Afrikaanse randKlein-KarooAlgemene relatiwiteitNeroHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalHadjVrymesselaryEmmy ClarkeBoerjatiëRomeinse provinsieBela-BelaAalwynPikkewynThailandSelfstandige naamwoordNederduitse Gereformeerde KerkVulvaBoer Soek 'n VrouJavaScriptKrieketThys die BosveldklongPeach van PletzenAmerikaanse dollarTurkyeOrthopteraRumatoïede artritisHipoteseAllan BoesakGeloftedag🡆 More