Nykøbing Mors

Nykøbing Mors is ‘n plek in die Deense Noord-Jutlandstreek van die Morsømunisipaliteit.

Dit het 9 154 inwoners (2011).

Nykøbing Mors
Nykøbing Mors
Nykøbing Mors
Amptelike seël van Nykøbing Mors
Seël
Wapen van Nykøbing Mors
Wapen
Nykøbing Mors is in Denemarke
Nykøbing Mors
Nykøbing Mors
Koördinate: 56°47′44″N 8°51′29″O / 56.79556°N 8.85806°O / 56.79556; 8.85806 8°51′29″O / 56.79556°N 8.85806°O / 56.79556; 8.85806
LandVlag van Denemarke Denemarke
StreekNoord-Jutland
MunisipaliteitMorsø
Bevolking
 • Totaal9 154

Nykøbing Mors is die grootste plek op die eiland Mors in die Limfjord in die noordweste van Denemarke, in die Morsømunisipaliteit.

Die dorpie het 9 189 inwoners (2008). Die geskiedenis van Nykøbing Mors gaan terug tot 1299 toe dit staatsreg verkry het. Die belangrikste bestaansmiddel is die handeling van ware en vissery. Die klooster Dueholm speel ook ‘n belangrike rol in die geskiedenis van hierdie plek. Die grootste gedeelte van die Nykøbing Mors is rondom 1900 aangebou en het vanaf hierdie tydperk ‘n meer nywerheidskarakter begin kry.

Dit is hier in Nykøbing Mors waar daar in 1899 die Deens-Noorse skrywer Aksel Sandemose gebore word. Die ervaring wat hy hier in Nykøbing Mors opgedoen het sou hy in sy later werke aanwend.

Tags:

Denemarke

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NasionalismeKonflik (proses)MuishondVlinderKroonstadMiskruierVervoerLionel MessiAngina pectorisKweekhuiseffekKoos du PlessisLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKunsmatige intelligensiePussy RiotRuhan du ToitSwart menseAfrikaanse woordelys en spelreëlsTekstielMaroela MediaLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSeeMenseregteMartin Luther King jr.Maatskaplike verantwoordelikheidVlekvrye staalAtoomOligopoliePrivaat maatskappyRMS TitanicDiskriminasieMisdaadBrandPlastiekKommunismeVryheidsdagMadison IvyGesondheidJavaScriptDesmond TutuEnkelvoudige sinMeganiese ingenieursweseTemperatuurHibernasieSlawerny in Suid-AfrikaCleopatra VIIOos-KaapDwelmmiddelKatarakLys van Afrikaanse rolprenteAfleiding (taalkunde)VolumeGamelanMagnesiumOnderwysCSSVloeistofSwawelVarkLys van politieke partye in Suid-AfrikaElon MuskHans AlbersVulkaanOpenbare betrekkingeTennisTweede Nuwe JaarVerdampingXenofobie in Suid-AfrikaBurgerregteGeslagsgelykheidMateriaalMondDroomYsterGalileo GalileiMorfeemAkuut🡆 More