Northrop Grumman E-2 Hawkeye

Die Northrop Grumman E-2 Hawkeye is 'n Amerikaanse alleweer, vliegdekskip-bruikbare, taktiese lugontpooide vroeë waarskuwingsvliegtuig.

Dit tweeling-turboskroef vliegtuig is gedurende die laat 1950's en vroeë 1960's deur die Grumman Vliegtuigmaatskappy ontwerp en ontwikkel vir die Amerikaanse Vloot as 'n plaasvervanger vir die vroeëre, radiale suier-enjin E-1 Tracer, wat vinnig besig was om in onbruik te verval.

E-2 Hawkeye
Northrop Grumman E-2 Hawkeye
Twee E-2C Hawkeyes van die Amerikaanse Vloot vlieg verby Foedjiberg in Japan
Tipe Taktiese vroeëwaarskuwingstuig
Vervaardiger Grumman
Northrop Grumman
Nooiensvlug 21 Oktober 1960
Vrygestel Januarie 1964
Status In gebruik
Hoofgebruiker Amerikaanse Vloot
Vervaardig sedert 1960
Eenheidskoste VS$176 miljoen
(2012 wegvliegkoste)
Weergawes Grumman C-2 Greyhound

Die vliegtuig se verrigting is opgegradeer met die E-2B en 2C E-weergawes, waartydens meeste van die veranderinge aan die radar en radio kommunikasie gedoen is, as gevolg van vooruitgang in elektroniese geïntegreerde stroombane en ander elektronika. Die vierde weergawe van die Hawkeye is die E-2D, wat die eerste keer in 2007 gevlieg het.

Ander gebruikers

Northrop Grumman E-2 Hawkeye 
'n Franse Vloot Hawkeye met sy vlerke gevou
Northrop Grumman E-2 Hawkeye 
Lugmag van Republiek China se E-2K by Songshan Lugmagbasis, 2011.
Northrop Grumman E-2 Hawkeye 

Tegniese gegewens

  • Lengte: 17,60 m
  • Vlerkspan: 24,56 m
  • Hoogte: 5,58 m
  • Leë massa: 18 090 kg
  • Gelaaide massa: 19 536 kg
  • Maksimum opstygmassa: 26 083 kg
  • Maksimum snelheid: 648 km/h (350 knope)
  • Reikafstand: 2 708 km
  • Plafonhoogte:10 576 m
  • Motore: 2 Allison/Rolls-Royce T56-A-427
  • Bemanning: 5

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Amerikaanse VlootTurboskroefVliegdekskip

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BorsteSamuel CronwrightPaasfeesBorskankerApostoliese GeloofsbelydenisBreinSteenkool in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Westdenedam-rampEuropese UnieWiskundeSaoedi-ArabiëBreinvliesontstekingLys van Suid-Afrikaanse skrywersProstaatkankerLys van politieke partye in Suid-AfrikaUniversiteit van die WitwatersrandHottentot (vis)TongaPenisBratislavaKliniese depressieAkkedisFrankrykPhilip GlassFrederik Willem de KlerkVlag van EuropaTwaalf Stamme van IsraelLys van landeTheodore RooseveltDuitsersEstlandWikiKunsLord’sLourierboomCecilia Payne-GaposchkinHeidelberg, GautengLangste woordAbstraksie (rekenaarwetenskap)MediaWiki8 AprilBobby AngelAkupunktuurSpysverteringstelselMaanEjakulasieParkinson se siekteChester A. ArthurNAVOBrjansk-oblastLys van kleureHalifax, Nova ScotiaTransvaalHertzogprysTurkyeJodeHolocaustErektiele disfunksieKerkslawiesGodPous Alexander VIIDie BylWerkloosheidPiet BothaLongontstekingLys van Afrikaanse rolprenteBlourokkeLys van woestyneEnkelvoudige sinBosluisGuangdongGipsMillennium-stadion🡆 More