Nord Stream

Die Nord-Stream-pyplyn, oorspronklik North European Gas Pipeline, NEGP, ook Oossee-pyplyn genoem, is 'n gaspyplyn wat op 8 November 2011 amptelik ingewy is en Russiese aardgas vanaf die gasveld Joesjno-Roesskoje deur die Oossee na Duitsland vervoer.

Nord Stream
Die Oossee-gaspyplyn Nord Stream
Nord Stream
Binne-aansig van die gaspype wat die Russiese Federasie as uitvoerder met Duitsland as invoerder verbind
Nord Stream
Die pyplêskip Solitaire in die Golf van Finland

Die pyplyn word besit deur die Russiese gasuitvoer-monopolis Gazprom (51 persent), die Duitse energieverskaffers Wintershall en E.ON (beide 15,5 persent) asook die Nederlandse Gasunie en die Franse GDF Suez (beide 9 persent).

Nord Stream 2

Om die jaarlikse vervoerkapasiteit tot 110 miljard kubieke meter te verdubbel, is 'n nuwe pyplyn, Nord Stream 2, tans in aanbou.

Eksterne skakels

Tags:

20118 NovemberAardgasDuitslandOosseeRusland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ProteaNelson MandelaStedelike gebiedAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLys van Suider-Afrikaanse soogdiereTydJavaScriptLys van bekende Suid-AfrikanersSuid-AfrikaLys van Afrikaanse rolprenteOnse VaderHomoniemBoor (element)Afrikaanse WikipediaWaterstofNasionale lied van Suid-AfrikaTradisionele literatuurSteve HofmeyrLemoenMiddeloorontstekingMisdaadromanErica BoyerPaasfeesNatuurrampGrondsoorteMosesOnderwysErfenisFiela se kindKapitaal (ekonomie)EuropaStereotipeBerlynse MuurMIVWatersuiweringBreinkaartKlimaatveranderingKommaGroepsdrukOmgewingskwessies in Suider-AfrikaHoofpynArabiesLitiumBrandmondsindroomKontinentAnusBergBloemfonteinPretoriaIslamHindoeïsmeSiya KolisiVergelykings (taalkunde)Impakte van toerismeArmoedeverligtingVrymesselaryGeskiedenis van kindermishandelingRuan JoshGasMikroskoopRooiOngeprosesseerde kosSlawernyMartin Luther King jr.DistillasieMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaDuitslandJust NuisanceMenstruasieSuikersiekteNarsistiese persoonlikheidsteuringPeperbus, FraserburgMpumalangaIndonesiëMarkus JoosteKoedoeKonsentrasiekampNic de Jager🡆 More