Nikolaevsk, Alaska

Nikolaevsk (Russies: Никола́евск ) is 'n nedersetting op die Amerikaanse deelstaat Alaska se Kenai-skiereiland wat in 1968 deur 'n gemeenskap Russiessprekende Ougelowiges, bestaande uit vier families, as die eindpunt van 'n lang odyssee deur Siberië, China, Brasilië en die deelstaat Oregon gestig is nadat hulle hier grond aangekoop het.

Baie inwoners het hulle as kommersiële vissers bekwaam en hul eie bote gebou, terwyl ander besighede op die skiereiland of elders in Alaska gevestig het.

Die bevolking is volgens die sensus van 2010 op 318 beraam. Russies as huistaal word net soos die tradisionele leefstyl deur die proses van verengelsing en aanpassing by die Amerikaanse hoofstroomkultuur bedreig wat veral by die jonger generasie waargeneem word.

Verwysings

Eksterne skakels

    Agtergrondinligting

    Media

Tags:

AlaskaBrasiliëChinaOregonOugelowigesRussiesSiberiëVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SlangVlekvrye staalLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaDrinkwatervoorsieningMensOlifantVraag en aanbodFrederik Willem de KlerkMenslike skeletMusiekteaterMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaLys van politieke partye in Suid-AfrikaHipertensieInflasieGodsdiensStikstofEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaDeurgangsriteKlimaatLys van Suid-Afrikaanse skrywersPersoon (taalkunde)WolkMoedersdagVlieg (dier)StadHeuningbyAntoniemNic de JagerVoornaamwoordBuffelWerkwoordOu Apostoliese KerkVryheidsdagVanWisselkoersUnited Democratic FrontOrgasmeSatellietMasturbasieLys van Griekse mitologiese figureAfleiding (taalkunde)TegnologieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalDiarreeLyfstraf in skoleAppelGeskiedenis van erotiese afbeeldingsSwamWaterKalsiumNederduitsch Hervormde KerkGedigAbstraksie (rekenaarwetenskap)Verenigde State van AmerikaHomofoonVleilandEerste WêreldoorlogArmeniëMenslike seksuele gedragSteve BikoAsemhalingStaalKinderregtePolisieDaggaKoos du PlessisStereotipeMaroela MediaGiuseppe GuarneriVrystaatApartheid🡆 More