Naudespas

Die Naudespas (soms Naudésbergpas) is 'n bergpas op die N9 nasionale pad in die Oos-Kaap, Suid-Afrika tussen Graaff-Reinet en Middelburg.

Die pas is net voor die Lootsbergpas op die N9 op pad na Middelburg.

Naudespas
Ligging Tussen Graaff-Reinet en Middelburg
Maksimumhelling 1:20
Hoogte 1 400m
Oppervlak Teer
Begin in 1858
Pad N9

Die pas is in 1858 gebou, bereik 'n hoogte van 1 400 m bo seevlak en 'n maksimum helling van 1:20. Hierdie pas moet nie verwar word met die Naudésnekpas noordwes van Maclear nie.

Sien ook

Verwysings

Tags:

BergpasGraaff-ReinetLootsbergpasMiddelburgN9 (Suid-Afrika)Oos-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloukraanvoëlKrieketAnale kankerKatherine JohnsonAanhalingstekensGeskiedenis van Suid-AfrikaTydBotswanaKlein-KarooNazi-DuitslandCheslin KolbeC.J. LangenhovenJohn Samuel SchlesingerWortelBreinGeskiedenis (vakgebied)Elana AfrikaHulpwerkwoordToestand van materieTuisbladPersentasieCoca-ColaKunsmatige intelligensiePoësieVerenigde KoninkrykSias ReineckePornografiese akteurByung-Chul HanGalblaasIndustriële RevolusieRekeningkundeDesimale breukeDikdermOogproblemeAppelAartappelOsoonlaagHondSelfieNatuurbewaringSwartbewussynsbewegingVaginale kankerBorskankerMangelontstekingToerismeDelft, KaapstadDermpoliepInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandHeidelberg, GautengNamibiëDonkieTrevor NasserJohnny RapidApartheidYsterOlimpiese SomerspeleMiltLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKamoefleringKindersiektesYslandPenisOu Apostoliese KerkLys van Kaapstad se voorstedeMag (sosiale wetenskappe)Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBedryfstelsel (inligtingstegnologie)ArmoedeverligtingDroomSkoolGrondNiemetaalKasteel die Goeie HoopDaggaKaapstadBrandmondsindroomHorlosie🡆 More