Lootsbergpas

Die Lootsbergpas is 'n bergpas op die N9 nasionale pad oor die Sneeuberge tussen Graaff-Reinet en Middelburg in die Oos-Kaap.

Hierdie pas sneeu gereeld toe in die winter en is met 1 789 m bo seevlak die hoogste pas in die Karoo. Die maksimum helling in die pas is 1:16. Dit dateer uit 1858.

Lootsbergpas
Ligging van Lootsbergpas op 'n kaart (Oos-Kaap)
Lootsbergpas
Lootsbergpas
Koördinate: 31°49′38″S 24°51′20″O / 31.82722°S 24.85556°O / -31.82722; 24.85556 24°51′20″O / 31.82722°S 24.85556°O / -31.82722; 24.85556
Ligging Tussen Graaff-Reinet en Middelburg
Maksimumhelling 1:16
Hoogte 1 789 m
Oppervlak teer
Voltooi in 1858
In Sneeuberge
Pad N9

Sien ook

Verwysings

Tags:

BergpasGraaff-ReinetKarooMiddelburg, Oos-KaapN9 (Suid-Afrika)Oos-KaapSeevlakSneeubergeWinter

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ReënvalbepalingDuitslandNeerslagZack du PlessisDigvormSias ReineckeWhatsAppUnited Democratic FrontNederduitsch Hervormde KerkTaylor SwiftSteve BikoBrongitisWikiKlem-in-die-kaakVlagterminologieKunsmisGroot TrekWatersuiweringDeelstate van die Verenigde State van AmerikaEekhoringNeurenberg-verhoreNaboomBlaaskankerLandbou in Suid-AfrikaSwartwitpensDieretuinSkildklierRepubliek van Zoid AfrikaApostoliese GeloofsbelydenisPretoriaAfrikaanse taalleerKweekhuiseffekWet op Bantoe-onderwysPols-oksimeterAlkoholismeVoorsetselSharpeville-slagtingChristendomAlliterasieVryheidsdagStres in hoërskoolLys van medisinale kruieSowjetunieKlereGawes van die Heilige GeesDanie du ToitAfrikanersLys van elemente volgens simboolNasionalismeJaco JacobsOlifantWynand StrydomSonnestelselEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaIndiese OseaanAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWaterbesoedelingHoofpynMis (weerkunde)HulpwerkwoordNatuurbewaringBokmakierieMetafoorGeskiedenis van AfrikaansMalariaWinnie Madikizela-MandelaGreen PornoVratRobbie WesselsKnieElizabeth II van die Verenigde KoninkrykWiki CommonsWoordsoortJeugdagPoësie🡆 More