Nanjing

Nanjing (voorheen Nanking in Afrikaans; Chinees: 南京市, pinyin: Nánjīng Shì) is 'n stad in China met 'n inwonertal van 7 713 100 en 'n oppervlakte van 6 598 km².

Dit is 'n subprovinsiale stad in Oos-China.

Nanjing

南京市

Nanking
Stad
Nanjing
Nanjing is in China
Nanjing
Nanjing
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 32°03′00″N 118°46′00″O / 32.05000°N 118.76667°O / 32.05000; 118.76667 118°46′00″O / 32.05000°N 118.76667°O / 32.05000; 118.76667
LandVlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieJiangsu
Stigting495 v.C.
Regering
 • TipeSubprovinsiale stad
 • Kommunistiese Party van China-sekretariskomiteeYang Weize
 • BurgemeesterJi Jianye
Oppervlak
 • Stad6 598 km2 (2 548 vk. myl)
 • Stedelik
6 598 km2 (2 548 vk. myl)
Hoogte
20 m (50 ft)
Bevolking
 • Stad8 109 100
 • Digtheid1 230/km2 (3 183/vk. myl)
 • Stedelik
7 165 600
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Poskode
210000–211300
Skakelkodes25
Webwerfnanjing.gov.cn

Die stad was van 1368 tot 1420 die hoofstad van die Chinese Keiserryk, van 1928 tot 1937 van die Republiek China en van 1945 tot 1949 van die Volksrepubliek China. Dit is veral bekend vir die slagting van Chinese burgerlikes deur Japannese magte tydens die Tweede Chinees-Japannese Oorlog, wat op 13 Desember 1937 begin het.

Tags:

AfrikaansChineesPinyinVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WatersuiweringSnaarinstrumentDiarreeBateDuitsSanskritCarike KeuzenkampByung-Chul HanIrma SternSinsbouDikdermIndustriële RevolusieSpelerposisies in rugbyReënInligtingNierSweedsIsraelVarkVlinderArmoedeverligtingLys van Joodse feeste en herdenkingsBeesvleisPuberteitBotswanaSharpeville-slagtingJan van TonderTikTokWieg van die MensdomPrimêre sektor van die ekonomieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Angolese Oorlog vir OnafhanklikheidRuimteNasionale VrouemonumentVoornaamwoordJo BlackOnderwerp (taalkunde)Struktuur van die AardeEnsiklopedieSASOLPlastiekAfrikaanse taalleerGrondToekoms van die AardeKasteel die Goeie HoopPampoentjiesSias ReineckePirow BekkerStaat PalestinaAanhalingstekensWêreld- Ekonomiese ForumPiesangTuisbladKrugerwildtuinKunsDonderstormPornografiese subgenresTemperatuurBloedvergiftigingVrugbaarheidPubliekAfleiding (taalkunde)Ekonomie van Suid-AfrikaBestaansboerderyAfrikanernasionalismeStam (taalkunde)LidwoordNazi-DuitslandGeografie van Suid-AfrikaWikiRivierStedelike gebiedTaal🡆 More