Ng Gemeente Klerksdorp-Doringkruin

Die NG gemeente Klerksdorp-Doringkruin is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).

Die gemeente is gestig in 1990. Die kerkgebou is geleë op die hoek van Knopdoring- en Boekenhoutstraat, Doringkruin, Klerksdorp. In 2013 was die leraar ds. S.D.L. van Niekerk terwyl die tweede leraarsamp vakant was. Daar was in daardie jaar 560 doop- en 1 726 belydende lidmate.

Bronne

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.

Tags:

Nederduitse Gereformeerde Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OssewaPeach van PletzenGewone janfrederikHolocaustLionel PetersonEkonomieKoos du PlessisDoopSonSianobakterieNicaraguaDulcie van den BerghRekenaarVerantwoordelikheidAswoensdagVerkleurmannetjieBootFord FiestaVerplegingKarla du PlessisURIHTMLRekenaarwetenskapBloemhofdamGeldFotosinteseInfeksieNagadderMiddelmisbruikWaterbesoedelingTale in Suid-AfrikaMaagKallie KrielHeilige GeesAlliterasie2024 Japannese Grand PrixBaardskeerder-spinnekopDeborah AdairBloutongsiekteMaagdelikheidKinderregteArmeniëDuitsVrymesselaryDemokratiese Republiek die KongoAntibiotikumNasionalismeReële getalNelson MandelaFrederik Willem de KlerkWetenskaplike klassifikasieAalwynGenreSewendedagadventismeDane van NiekerkBloeddrukHoërskoolSiembambaDierSokkerAppelblaar.ghSuikerbekkiesRegHannes van WykNarsismeKantoneesAntoniemSmall HandsDanie du ToitLily CarterSeksuele penetrasie🡆 More