Malvern, Durban

Malvern is 'n voorstad van Durban, wessuidwes van die middestad.

Malvern
Malvern is in KwaZulu-Natal
Malvern
Malvern
Malvern, Durban Malvern se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°53′0″S 30°55′0″O / 29.88333°S 30.91667°O / -29.88333; 30.91667 30°55′0″O / 29.88333°S 30.91667°O / -29.88333; 30.91667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
MunisipaliteiteThekwini
HoofplekDurban
Oppervlak
 • Totaal6,09 km2 (2,35 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal13 796
 • Digtheid2 265/km2 (5 870/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense36,3%
 • Indiërs/Asiërs47,2%
 • Bruin mense2,5%
 • Swart mense13,3%
 • Ander0,7%
Taal (2011)
 • Engels 74,5%
 • Afrikaans 13,7%
 • Zoeloe 7,1%
 • Ander 1,5%
 • Xhosa 1,0%

Vir sensusdoeleindes beslaan die voorstad net meer as 6 km². In 2011 was die grootste deel van die bevolking van Indiese herkoms (47,22%), gevolg deur wit (36,32%) en swart bewoners (13,3%). Die meeste inwoners (amper 75%) was toe Engelssprekend, terwyl Afrikaans die naasgrootste huistaal was (13,7%).

Sien ook

Verwysings

Tags:

Durban

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YsterKoorsblaarSenuweestelselPseudowetenskapNoord-KaapRooms-Katolieke KerkOopbroninhoudBraaiFiksieLieweheersbesieKommunismeKondensasieAtoomJan BlohmSlotmasjienSosiale mediaInternetInfeksiePolisieKatRamsar-vleilande in Suid-AfrikaInflasieWaterbesparing in Suid-AfrikaDwelmmiddelSwawelOlimpiese Somerspele 2024PropagandaBosluisbytkoorsSkilpadKwosiëntHidroëlektrisiteitMikroskoopMondNoordwesWaterpokkiesGeslagsgelykheidSpecial Air ServiceMenseregteAktuarisBuffelAuschwitz-konsentrasiekampDonderstormVaste stofErfenisKoppeltekenWeer (meteorologie)Sewe doodsondesAfvalbestuurBalletNarkoseGautengLongViëtnamWitstinkhoutOplossing (chemie)KolitisTropiese sikloonNaaldekokerShakaAustraliëLetterkundeHeupSoogdierVulkaanOmgewingskwessies in Suider-AfrikaLeonardo da VinciDeelwoordPretoriaNazi-DuitslandKnieBloemfonteinBybelDundermHernubare energieWoordsoortArabies🡆 More