Malabar-Klipkabeljou

Die malabar-klipkabeljou (Epinephelus malabaricus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Oos-Londen.

In Engels staan die vis bekend as die Malabar rockcod.

Malabar-klipkabeljou
Malabar-Klipkabeljou
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Epinephelus
Spesie:
E. malabaricus
Binomiale naam
Epinephelus malabaricus
Forsskål, 1775

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is grys tot bruin van kleur en daar is gewoonlik vyf donkerder vertikale breë strepe oor die lyf. Die lyf is ook bedeel met swart kolletjies en onreëlmatige wit vlekke. Soos die vis verouder verdwyn die strepe en vlekke en die swart kolletjies neem toe. Die vis word 1.2 m lank en weeg dan 25 kg.

Habitat

Die vis leef in koraal- en rots riwwe, getypoele, riviermondings tot op dieptes van 150 m en vreet vis, skaaldiere en somtyds seekatte ook. Die wyfies skiet kuit van Augustus tot Oktober.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Malabar-Klipkabeljou VoorkomsMalabar-Klipkabeljou HabitatMalabar-Klipkabeljou Sien ookMalabar-Klipkabeljou BronMalabar-Klipkabeljou VerwysingsMalabar-Klipkabeljou Eksterne skakelMalabar-Klipkabeljou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Handwoordeboek van die Afrikaanse TaalSonnestelselSpreeuUniversele Verklaring van MenseregteWeer (meteorologie)VoëlKameelperdProstaatkankerIngenieursweseBorskankerPornografiese akteurMagnetismeTienie HollowayKewerPolisieToestand van materieGreen PornoChemiese elementTremDansDuitslandSleutel (musiek)AardedagAborsieOrale seksAngina pectorisWiskundige terminologieHokkieHemelvaartTaalTegnologieGeweldMenslike seksuele gedragAfrikaMaatskappyStaatstoelaeLys van elemente volgens simboolNazi-DuitslandAfrikaanse Taalmonument (Welkom)KunselementeLyfstraf in skoleKoos BekkerPolitieke partyEreksieEkologieDubbelpuntKaliumWaterstof7de LaanLikkewaanGrondwetPoësieBestaansboerderyBipolêre gemoedsteuringSterSuikersiekteLeierskapAfrikaanse TaalmonumentRooms-Katolieke KerkAluminiumSokkerWetenskaplike klassifikasieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022WatersuiweringPeriodieke tabelOlimpiese Somerspele 2024Johannes MeintjesRomeinse RykVarkgriepRymVlekvrye staalVolksrepubliek China🡆 More