Ludwig Taschner

Ludwig Taschner (gebore 28 Augustus 1942) is 'n bekende rooskweker van Haakdooringlaagte, wat noord-oos van Pretoria, Suid-Afrika geleë is.

Hy het nagenoeg 1 miljoen roosbome (ongeveer 800 variëteite) wat hy in sy kwekery van ongeveer 50 hektaar verbou. Hy is bekend vir die rose wat hy vir Mimi Coertse gekweek het, en die rose wat hy na Nelson Mandela, Margaret Roberts en Rina Hugo vernoem het.

Ludwig Taschner
Die sogenaamde Rosa 'Margaret Roberts'.

Taschner het ook 'n boek met die titel "Roses" geskryf, en stuur 'n e-pos nuusbrief genaamd, "Talking roses", aan sowat 70 000 intekenare per maand uit.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Margaret RobertsMimi CoertseNelson MandelaPretoriaRina HugoRoosSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SluipmoordPenisverlengingWynand du ToitEjakulasieGeografie van Suid-AfrikaMarie PentzEngelsSkaap2013 Aboe Dhabi Grand PrixVolksrepubliek ChinaSeksposisieRing van VuurMasturbasieRomeinse provinsieRumatoïede artritisWaterPous Alexander VIIWikipediaBrasiliëNederduitse Gereformeerde KerkPinksterBoomLys van hoërskole in die Wes-KaapBloedplaatjieMusiekAmerikaanse BurgeroorlogPous Innocentius IINagmaalOrthopteraPiet BothaNorwichBloedvergiftigingSonsteekIndonesiesSirkelKarretjiemenseAnglo-BoereoorlogWiskundeWikiLeaksBemarkingBelasting2018 Australiese Grand PrixChristendomSponsdierByvoeglike naamwoordEpilepsieDermpoliepBorsteN.P. van Wyk LouwAirbus A340EvangeliePankreasLys van kleureTeologieLabia (geslagsdele)Corlia FourieKoos BekkerPubiese hareEngelse nasionale sokkerspanKonjunktivitisLord’sKarpaletonnelsindroomJuan Antonio VillacañasPriaposPornografiese akteurDemi Lee MoorePous Stefanus IIIHindoeïsmePornografiese subgenresZuurbekomSteenkool in Suid-AfrikaNiersteenWeegskaal (sterreteken)Jo BlackKunsmisTuisbladTropiese sikloonNasionale Etruskiese Museum🡆 More