Lubrański Akademie

Die Lubrański Akademie (Pools: Akademia Lubrańskiego; Latyn: Collegium Lubranscianum) was 'n universiteits-kollege wat in 1518 deur biskop Jan Lubrański in Poznań gestig is.

Dit was die eerste skool in Poznań wat tersiêre opleiding aangebied het, maar was nie 'n volle universiteit nie.

Lubrański Akademie
Lubrański Akademie

Geskiedenis

Die akademie se eerste rektor was die Poznańse humanis Tomasz Bederman. Grzegorz van Szamotuły was ook 'n prominente lektor.

Die Lubrański Akademie het daarna gestreef om onafhanklikheid te verkry van die Kraków Akademie, maar is uiteindelik getransformeer na 'n fakulteit van die Akademie. Voor die stap het die Lubrański Akademie uit ses skole bestaan: filosofie, logika, wiskunde, tale (Latyn, Grieks, regte en retoriek.

Die akademie se hoofgebou is in die 17de en 18de eeu herontwerp. In 1780 het die Akademie saamgesmelt met die Jesuïeteinstelling, Collegium Posnaniae. Vandag huisves die Lubrański Akademie se geboue die museum van die Rooms-Katolieke Aartsbisdom van Poznań.

Alumni

Lubrański Akademie 
Stigting van die Lubrański Akademie in Poznań deur Jan Matejko
  • Józef Struś - wetenskaplike en burgemeester van Poznań.
  • Klemens Janicki - digter
  • Łukasz Opaliński - digter en skrywer
  • Jan Śniadecki - astroloog en geleerde

Verwysings

  • Encyklopedia Polski, bl. 12.
  • K. Mazurkiewicz, Początki Akademji Lubrańskiego w Poznaniu (1519 - 1535). Przyczynek do dziejów rozwoju nauk humanistycznych w Polsce, Poznań 1921
  • J. Nowacki, Akademia Lubrańskiego, Kronika Miasta Poznania 1999, nr 2
  • M. Nowicki, Profil wychowawczy Akademii Lubrańskiego na tle sporu Krzysztofa Hegendorfera z Grzegorzem Szamotulczykiem, in Ku źródłom wartości, red. P. Orlik, Poznań 2008, bl. 327–334
  • M. Nowicki, Vir orator czy vir probus, czyli problem recepcji antycznych wartości wychowawczych w programie wychowawczym Akademii Lubrańskiego, in Ku źródłom wartości, a cura di P. Orlik, Poznań 2008, bl. 313–326
  • M. Nowicki, Stan badań nad dziejami Akademii Lubrańskiego, Biuletyn Historii Wychowania 24 (2008), bl. 107–120
  • M. Nowicki, The educational activity of Lubrański Academy in 17th and 18th century, Poznań 2011
  • L. Sieciechowiczowa, Życie codzienne w renesansowym Poznaniu 1518-1619, Warszawa 1974
  • D. Żołądź-Strzelczyk, Academia Lubransciana, Kronika Miasta Poznania 1999, nr 2

16°56′48.67″O / 52.4124389°N 16.9468528°O / 52.4124389; 16.9468528

Tags:

1518LatynPoolsPoznań

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BelastingVoegwoordNiemetaalJeugdagSkildklierMorfeemNoord-KaapOu Apostoliese KerkAkroniemKatoenHadedaDie Stem van Suid-AfrikaHoenderDie ontstaan van die dramaSias ReineckeSweedsTienerBlack SashHamburgerGesondheidKlopjagSonnetAngolaBestuiwingFraktuurJo BlackWet op Bantoe-onderwysKwaZulu-NatalToekoms van die AardeMaagsweerVingerseksTrekarbeidMotBynierWillie JoubertEk is 'n Afrikaan (toespraak)Midde-OosteLys van kinderspeletjiesStaatstoelaeKaapstadse waterkrisis 2015-2018Lys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsAntisemitisme2001Ekonomie van Suid-AfrikaKriekAngina pectorisLieweheersbesieSwedePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLEkonomieBrongitisVraag en aanbodRugbywêreldbeker 2023Lys van bekende Suid-AfrikanersTarentaleBreinvliesontstekingAppel (sanger)AardedagNoordwesRobert SobukweOudtshoornKunsmatige intelligensieDonkieLyfstraf in skoleGlasKerngeneeskundeMenseregteWitbloedselStaalNetbalSinkKlimaatveranderingKunselementeSkoenlapper🡆 More