Linux Mint

Linux Mint is 'n bedryfstelsel vir persoonlike rekenaars, wat gebaseer is op (en versoenbaar is met) Ubuntu, met geïntegreerde media codecs.

Linux Mint bevat ook verskeie ontwerpsverskille van Ubuntu Linux insluitend:

  • 'n Unieke gebruikerskoppelvlak, insluitend die persoonlike "Mint menu"
  • Die "Mint Tools", 'n versameling van stelselgereedskap ontwerp om die stelsel se bestuur en administrasie funksies makliker vir eindgebruikers te maak.
Linux Mint
Die Linux Mint Linux kenteken
Die Linux Mint Linux kenteken
Linux Mint
Linux Mint 19 ("Tara")
Webwerf:linuxmint.com Edit this at Wikidata
Maatskappy/
ontwikkelaar:
Linux Mint Span
Bedryfstelsel-familie:Linux
Bronkodemodel:Vrye en Oopbron Sagteware
Jongste stabiele uitgawe:21.3 Edit this on Wikidata / 12 Januarie 2024
Platforms wat ondersteun word:i386, AMD64, Ultrasparc T1, PowerPC, IA-64
Kerntipe:Monolitiese kern
Verstek-gebruikerskoppelvlak:GNOME Grafiese Gebruikerskoppelvlak sowel as die KDE en XFCE Grafiese Gebruikerskoppelvlakke in spesiale weergawes
Lisensie:GPL en ander lisensies
Status:Tans aktief

Linux Mint is beskikbaar vir aflaai in die vorm van ISO-beelde wat gebruik kan word om Live DVD's of Live USBs te skep.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Bedryfstelsel (inligtingstegnologie)RekenaarUbuntuUbuntu Linux

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PerdAarverkalkingIngrid JonkerGalblaasGesondheidJagluiperdProteaCristiano RonaldoJodeTsoenamiDemokrasieLys van Suid-Afrikaanse skrywersMikro-ekonomieVlekvrye staalLaeveldMaselsHorlosieAssonansieNasionale lied van Suid-AfrikaPropagandaKokerboomBloukraanvoëlMigrasie van dierePretoriaKommaTierVisIndustriële RevolusieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Handwoordeboek van die Afrikaanse TaalBipolêre gemoedsteuringVrouLuiperdKonflik (proses)GrondwetPersentasieGroot vyfWes-KaapHartPuberteitIdioomBruce FordyceOntbossingAngssteuringAntieke EgipteHerpes simplexNoord-KaapSuid-AfrikaSlangUitwerking van klimaatsveranderingGroepsdrukNederlandImpakte van toerismeLys van Suider-Afrikaanse soogdiereNatuurbewaringVersoeningsdagSimboolMagnetismeHeidelberg, GautengMoskouKatKunselementeKoperLika BerningAluminiumDonderstormMonumentBloemfonteinGreta ThunbergDolfynHerfsKontinentJohn Samuel SchlesingerDagboekSelfmoord🡆 More