Lexington, Virginië

Lexington is 'n dorp in die deelstaat Virginië en die administratiewe setel van Rockbridge County.

Die dorp is geleë aan die oewers van die Mauryrivier en is ongeveer 180 km wes van Richmond. Die eerste nedersetting is in 1777 gestig en dit het dorpstatus verkry in 1841.

Lexington
Lexington, Virginië

Kaart Wapen
Lexington, Virginië
Lexington, Virginië
Vlag
Lexington, Virginië
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Lexington, Virginië Virginië
 County Rockbridge
 Koördinate 37°47′N 79°27′W / 37.783°N 79.450°W / 37.783; -79.450
 Stigting 1778
 Inkorporasie 1841
 Oppervlakte:  
 - Totaal 6 vk km
 Hoogte bo seevlak 324 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 6 998
 - Bevolkingsdigtheid 1 088/vk km
 Tydsone EST (UTC -5)
 Somertyd EDT (UTC -4)
 Burgemeester Mimi Elrod
 Amptelike Webwerf ci.lexington.va.us Geargiveer 10 Januarie 2005 op Wayback Machine

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 14, Bladsy 535.

Tags:

County (Verenigde State)Deelstate van die Verenigde State van AmerikaRichmond, VirginiëVirginië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EnsiklopediePornhubPersentasieLys van Afrikaanse rolprenteBindweefselEjakulasieMauretania CaesariensisZenobia KockWaterbesparing in Suid-AfrikaGevolge van aardverwarming op oseanePornografiese akteurKarakterisering19de eeuLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)WhatsAppKameelperdKlimaatsverandering in Suid-AfrikaDaggaWitrenosterTsoenamiLeonardo da VinciAdolessensieNelson MandelaTwaalf Stamme van IsraelKankerGrondsoorteIdioomReg tot ‘n gesonde omgewingOu TestamentHidroponikaPeach van PletzenKlem-in-die-kaakEnergieDigtheidWaterstofHoutTegnologieDiskriminasiePeriodieke tabelSiembambaMarokkoNiersteenOrthopteraSharpeville-slagtingAntoinette KellermannPersiese mitologieBesoedelingImpakte van toerismeAfrikanernasionalismeVoornaamwoordSimmetrieSuid-Afrikaanse randXenofobie in Suid-AfrikaBaarmoederKoorsVerenigde State van AmerikaFranse RewolusieNederduitse Gereformeerde KerkEksistensiële risiko as gevolg van kunsmatige algemene intelligensiePropagandaLandbou in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse musikanteSkaakGlobaliseringOnse VaderSnaarinstrumentBedreigde spesieTamatieSeisoenRuimteverkenningBlaarPenisEnkelvoudige sinLys van bekende Suid-AfrikanersLieweheersbesie🡆 More