Leeu Van Al-Lat: 1ste-eeuse standbeeld in Palmyra

Die Leeu van Al-lat of Al-lāt was ’n antieke standbeeld voor die Tempel van Al-lat in die wêrelderfenisgebied Palmyra, Sirië.

Dit is in die 1ste eeu n.C. van kalksteen gemaak, en was 3,5 m hoog en het 15 ton geweeg.

Leeu Van Al-Lat: 1ste-eeuse standbeeld in Palmyra
Die Leeu van Al-lat, 2010.

Die standbeeld is in 1977 deur ’n groep Poolse argeoloë ontdek. Dit is in stukke aangetref omdat dit reeds in antieke tye gebruik is vir die tempel se fondament. Ná die ontdekking is die stukke weer aanmekaargesit voor die ingang na die Palmyra-museum. Die beeld het eindelik weer soos die oorspronklike gelyk: ’n reliëf wat uit die muur te voorskyn kom.

Op 27 Junie 2015, tydens die Siriese Burgeroorlog, is die beeld deur die ekstremistiese militante groep Islamitiese Staat in Irak en die Levant (ISIL) verwoes nadat hulle Palmyra in 2015 oorgeneem het.

Verwysings

Tags:

PalmyraSiriëWêrelderfenisgebied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeekoeiLys van Griekse mitologiese figureVeeartsEpilepsieSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieSelfieChemiese verbindingMiddelmisbruikKorrupsieGeskiedenis van erotiese afbeeldingsOrale seksLikkewaanKlereNarsistiese persoonlikheidsteuringLabia (geslagsdele)NiersteenKerngeneeskundeRooibloedselKwosiëntLetterkundeJazzGeestesteuringSeksismeKuberkrakerLas (rekeningkunde)MaagsweerJeugdagAfrikaanse naguilSenuweestelselLiewe HeksiePikkewynDwelmmiddelOlimpiese SomerspeleWet op Bantoe-onderwysBesoedelingSpelerposisies in rugbySoogdierStaalIntensiewe vormVoorvoegselHuisvliegGewasboerdery in Suid-AfrikaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSteenkoolVerkoueEnsiklopedieNatuurrampFinale OplossingRolprentPaarl GimnasiumOos-KaapDoelwitCarike KeuzenkampVulvaHeuningbyAluminiumAktuarisMagneetOsoonuitputtingOntwikkelde landJan van RiebeeckTuisbladSowjetunieKatJo BlackKlinkerKasteel die Goeie HoopSelfoonImpakte van toerismePaasfeesKoekie (rekenaarwetenskap)MonoloogByvoeglike naamwoordCheslin KolbeGenadedoodNedersettingHipertensie🡆 More