Koringvoël

Die Koringvoël (Plocepasser mahali) is 'n algemene standvoël in doringboomsavanne en droë boomveld.

Hulle kom gewoonlik in groepies voor en broei koöperatief. Die neste is slordige bondels gras aan die kant van doringbome se blaredak. Die voël is 17 cm groot en weeg 41 - 54 gram. In Engels staan die voël bekend as die White-browed Sparrow-Weaver.

Koringvoël
Koringvoël
Mannetjie naby Baringo-meer, Kenia
Roep van 'n individu in Kenia
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Plocepasser
Spesie:
P. mahali
Binomiale naam
Plocepasser mahali
(Smith, 1836)
Koringvoël
Verspreiding oor suidelike Afrika. Nota: Die kaart wys slegs die suidelike verspreiding.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Koringvoël FotogaleryKoringvoël Sien ookKoringvoël BronKoringvoël VerwysingsKoringvoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Om-te-infinitiefkonstruksieOranjerivierGoogle TranslateCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVierde Industriële RevolusieHomofoonEnsiklopedieProksemikaSlawernyInfeksieElon MuskSomerJo BlackSkildklierRooipandaMenseregtedagSmeltpuntKoolhidraatSteenkoolSeksualiteitSinoniemHandré PollardJan van TonderKompasVulkaanKortverhaalErfenishulpbronOntwerpSoogdierAtriale fibrillasieEk is 'n Afrikaan (toespraak)Bedreigde spesieByNadia ValvekensRenosterKoppeltekenMenstruasieKlankNarsismeAvbobLieweheersbesieSteve BikoSeksMiskruierGrondwet van Suid-AfrikaBeeldspraakEerste WêreldoorlogVigsDiskriminasieSuid-Afrikaanse GrensoorlogHoopAdolessensieJeuksiekteAngolaKrokodilPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaOnderwerp (taalkunde)Angolese Oorlog vir OnafhanklikheidDemi Lee MooreFranse RewolusieElandréAfrikaansBurgerregteGoudWinnie Madikizela-MandelaAfrikanersSeptimius AwardsNG gemeente JansenvilleSuid-Afrikaanse randHeks van HexrivierCristiano RonaldoFotosinteseHector PietersonHerpes simplexHernubare energie🡆 More