Kopra

Kopra is die gedroogde vlees van die kokosneut.

Dit is 'n grondstof vir margarien.

Kopra
Gedroogde kopra

Die maak van kopra (verwydering van die bas, in stukke breek, en uitdroog) word deurgaans gedoen in die gebied waar die kokosneute geöes word. Deesdae is daar enorme plantasies vir hierdie doel, maar vroeër is dit deur handelskepe gedoen wat in die Stille Oseaan van hawe na hawe onderweg was.

Tags:

Margarien

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Grootste rampe in Suid-AfrikaAnglisismeNarsismeAartappelSosiale mediaEkostelselJo BlackMasturbasieKalsiumWortelWinterGeelslangVolstruisSkerpioenBorskankerBosluisbytkoorsLikkewaanOranjerivierMurraysburgViëtnamByKersfeesAnale kankerEendbekdierDundermSanskritMag (sosiale wetenskappe)VoorsetselMensOntdekking van goud in Suid-AfrikaMiddelmisbruikBosvarkWerkwoordAborsieYouTubeBreedtegraadDeon GrootWaterstofWapen van Suid-AfrikaProvinsies van Suid-AfrikaMobutu Sese SekoSASOLDarwinismeC.J. LangenhovenLys van Joodse feeste en herdenkingsBoerboelKolonisasiePornografiese akteurWikiToerismeBloeddrukWet op Bantoe-onderwysWikimedia-stigtingSwartrenosterHaaieIngrid JonkerWeer (meteorologie)SteenkoolDinosourusOnse VaderErosietipesHerpes simplexAntieke EgipteWolkSokkerNasionale VrouemonumentVeerMieliestronkSwart nasionalismeSimboolRomeinse RykIntensiewe vormKlereWalvis🡆 More