Kolwang-Keiser

Die Kolwang-keiser (Lethrinus rubrioperculatus) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Spotcheek emperor.

Kolwang-keiser
Kolwang-Keiser
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Lethrinus
Spesie:
L. rubrioperculatus
Binomiale naam
Lethrinus rubrioperculatus
Sato, 1978

Identifikasie

Die vis word tot 40cm lank, die lyf is slank en die snoet gepunt. Die lyf is olyf tot grysbruin van kleur met blou skakerings. Daar is 'n rooibruin kol agter die rand van die kieue. Die vis het die vermoë om sy kleur skakering te verander na meer dowwe voorkoms of bruin; moontlik om sy kamoeflering te verbeter. Dit gebeur veral snags terwyl dit op die seebodem rus.

Die vis leef in aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 10 tot 60m diep is. Hulle is alleenlopers of kom los groepe voor. Hulle vreet bodem ongewerweldes.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Kolwang-Keiser IdentifikasieKolwang-Keiser Sien ookKolwang-Keiser BronKolwang-Keiser VerwysingsKolwang-Keiser Eksterne skakelKolwang-Keiser

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PornografieBruin menseKameelperdKangaroeKoperRassisme in AfrikaKoolhidraatAntoniemTemperatuurOplossing (chemie)SoogdierGoogle TranslateWet op NaturellengrondSoweto-opstandStollingsgesteenteRugbyAngolaStedelike hitte-eilandTolla van der MerweBybelHannes van WykBrittany Ashton HolmesSelfoonLimpopo (rivier)Griekwa-AfrikaansChristendomSeksuele penetrasieTransatlantiese slawehandelPinksterPaasfeesVincent van GoghTswanaAfrikaanse woordelys en spelreëlsWetenskaplike klassifikasieRacheltjie de BeerAborsie in Suid-AfrikaFraktuurAluminiumMaanAmhariesVryheidsmanifesSendelingposisieIronieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022RookgewoonteGroot DepressieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameNasionaal-SosialismeHeupFrankrykJohannesburgLenteWoordeboek van die Afrikaanse TaalKlopjagHulpwerkwoordKoos du PlessisKindermishandelingKarretjiemenseWortelVrystaatGlasKatoenDurbanNatriumsulfietHemelvaartBorsGrondKinkhoesGlobaliseringAnale seksLys van hoofstedeSeptimius AwardsPornhubWinnie Madikizela-MandelaElektrodeXenofobie🡆 More