Kodak Retina Reflex

Die Kodak Retina Reflex was 'n reeks van vier enkellensreflekskameras wat deur Kodak vervaardig is, as verlenging van hulle Kodak Retina-reeks.

Kodak Retina Reflex
Kodak Retina Reflex
Retina Reflex III
Tipe 35mm SLR kamera
Lenspassing Retina veranderbaar of
DKL-passing lensbajonet
Fokus hand
Beligting hand
Film-aanrol hand
Film-terugwen hand
Flits koue skoen
Datum April 1957 tot Oktober 1958

Retina Reflex

Die Kodak Type 025 Retina Reflex is 'n SLR-kamera met sogenaamde veranderbare lense (Duits: Satzobjektiv), omruilbare lenskomponente vervaardig deur "Kodak AG" in Stuttgart, Duitsland. Dit was gemaak tussen April 1957 en Oktober 1958.

Tags:

EnkellensreflekskameraKodak

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Morfologie (taalkunde)VrystaatKriekGroot Muur van ChinaGeboorteEkonomiese sektorIhramNederlandsAngelina JolieWetenskaplike metodeMaselsJohann Sebastian BachEngelsAfvalbestuurKoolstofdioksiedNasionale VrouemonumentSonpaneelFreek RobinsonSjokoladeOorEnkelvoudige sinByeboerderyHartaanvalAustraliëWiskundeIntensiewe vormIslamEkostelselDolfynDagroofvoëlsHumansdorpSteenkoolLuiperdChromatografieVerkleinwoordLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVerenigde KoninkrykWithaaiSias ReineckeDrakensbergeKlem-in-die-kaakGesondheidPersentasieAl-Masdjid an-NabawiPornografiese subgenresMeningsverskil oor aardverwarmingLeeuTweede VryheidsoorlogSkarlakenkoorsJazzOos-KaapBloemfonteinSimboolKlimaatsverandering in AfrikaOsoonlaagOman AirLys van politieke partye in Suid-AfrikaGeskiedenis van Suid-AfrikaHorlosieHartversakingVerkoueWaterSeekoeiHaaieBorsteVaginaD.J. OppermanRassismeSaturnusMusiekPoesPampoentjies🡆 More