Kleintandsaagvis

Die kleintandsaagvis (Pristis pectinata) kom voor aan die ooskus van Suid-Afrika.

Dit het 'n saagagtige snoet met 21-28 pare tande. Die haai is 'n bodembewoner in vlak gebiede naby die kus en is nou 'n kritiek bedreigde spesie. Die vis word tot 6 m lank en weeg tot 276 kg. In Engels staan die haai bekend as die Smalltooth sawfish.

Kleintandsaagvis
Kleintandsaagvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. pectinata
Binomiale naam
Pristis pectinata
Latham, 1794
Kleintandsaagvis
Skets van 'n kleintandsaagvis.

Sien ook

Kleintandsaagvis 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Pristis pectinata

Bron

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anneli van RooyenPriemgetalOopbroninhoudSlag van Cuito CuanavaleAppendiksAfrikanersDie ontstaan van die dramaDonkieVoortrekkermonumentVersamelnaamIngrid JonkerDelft, KaapstadHernubare energieLys van slange2001Geskiedenis van AfrikaansBedryfstelsel (inligtingstegnologie)WaterbesoedelingVakbondPlae van EgipteAfkortingNG gemeente JansenvillePreseminale vloeistofSteve BikoOranjerivierTuberkuloseDigvormKlimaatveranderingWitbloedselVincent van GoghDirekte en Indirekte redeDansMigrasie van voëlsDepressie (gemoedstoestand)Japie GreylingNatuurrampGeboorteDriedimensioneelChromatografieKasteel die Goeie HoopTennisSpringbokkeTropiese sikloonWoestynSeksViëtnamSean CombsAfrikanernasionalismeConsolidated B-24 LiberatorNarsistiese persoonlikheidsteuringNatuurlike hulpbronBeesvleisKonjunktivitisNamakwalandWaterkringloopNommertekenSeksuele penetrasiePesachLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSlawernyDie GelofteAardverwarmingMahatma GandhiHeelgetalMaagWerkwoordBruto binnelandse produkMaatskaplike verantwoordelikheidLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaOmtrek, oppervlakte en volumeGeografie van Suid-AfrikaEngelsLongTsoenamiKoolhidraatDie Stem van Suid-AfrikaJansenville🡆 More