Kleinrietsanger: Voël spesie

Die kleinrietsanger (Acrocephalus baeticatus) is 'n algemene broeiende trekvoël in die suide van Suider-Afrika maar 'n standvoël verder noord.

Die voël kom in dorre gebiede in struike langs droë waterlope en in tuine voor, maar in die ooste waar daar oorvleueling met die Europese rietsanger is, leef die voël gewoonlik net in vleihabitate. Die voël word 12 – 13 cm groot en weeg 8 - 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die African reed warbler.

Kleinrietsanger
Kleinrietsanger: Voël spesie
Darville, Pietermaritzburg, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. baeticatus
Binomiale naam
Acrocephalus baeticatus
(Vieillot, 1817)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ou Apostoliese KerkKamoefleringVlag van Suid-AfrikaBruto binnelandse produkBosvarkChemiese elementBeesvleisEkonomieMonopolieOntdekking van die chemiese elementeWapen van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse randTussenwerpselNatuurlike hulpbronGeskiedenis van AfrikaansOrgasmeSuid-Afrikaanse InkomstediensSoweto-opstandSirkelRoesBedryfstelsel (inligtingstegnologie)MielieGemeenskapKameelperdNedersettingPersoonlikheidMensBeëdigde verklaringNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaVerenigde State van AmerikaMorfologie (taalkunde)Kasteel die Goeie HoopLabia (geslagsdele)SendelingposisieSuid-EuropaOrale seksSeksuele stimulasieThomas EdisonSlag van Cuito CuanavaleKitaarSoogdierBeton19de eeuAfrikanersBrongitisGesondheidOntbossingIslamJudaïsmeOmtrek, oppervlakte en volumeFotosinteseGreen PornoPlae van EgipteKongo-krisisLeeuAgtervoegselTikTokXhosasJohan VorsterKatBoerboelIntensiewe vormDonderstormAvbobKlitorisMeervoudBotswanaArabiesDie Stem van Suid-AfrikaKaliumFluoorLugbesoedelingSpringbokkeAlliterasieSteve HofmeyrSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994🡆 More