Kaokosesambos: Plantspesie

Die Kaokosesambos (Sesamothamnus benguellensis) is 'n doringagtige, kremetartagtige dwergplant of klein boompie wat in die noordweste van Namibië en Angola voorkom in rotsagtige habitatte.

Die boom is vir die grootste gedeelte van die jaar blaarloos en het net na reën blare en dan slegs vir ongeveer 'n maand. Die boom dra wit blomme.

Kaokosesambos
Kaokosesambos: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Pedaliaceae
Genus: Sesamothamnus
Spesie:
S. benguellensis
Binomiale naam
Sesamothamnus benguellensis
Welw., (1869)

Bronne

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ProteaHartAfrikaanse WikipediaGloeilampRugbyKlein-KarooHeidelberg, GautengKlimaatSkaakGrondsoorteSuid-EuropaLongontstekingKopieregLionel PetersonTrekarbeidKunsmatige intelligensieViëtnamThys die BosveldklongKernkragEngelsVerkleinwoordLys van myne in Suid-AfrikaSiya KolisiGemeenskapNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyHannes van WykHeks van HexrivierVerlede tydVars waterTuberkuloseWitbloedselKolorektale kankerVoegwoordMeningsverskil oor aardverwarmingRuslandTafelbergGeografie van Suid-AfrikaTemperatuurPornhubErfenisdag (Suid-Afrika)MaanNasionalismeOseanografieLys van Suid-Afrikaanse skrywersVergelykings (taalkunde)Willie JoubertMenslike seksuele gedragJohannesburgAarverkalkingKoolhidraatVolksrepubliek ChinaNasionale VrouemonumentDie GelofteNatuurrampOnderwysKernoorlogHoedRacheltjie de BeerJavaScriptSoogdierAfrikaansMoedersdagSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024ResensieMigrasie van diereJohn Brown (aktivis)DachshundKoolstofBesoedelingKaartEugenetikaDoziNarkoseNasionale lied van Suid-AfrikaMasturbasieGoogle🡆 More