Kaliforniese Kanaaleilande

Die Kaliforniese Kanaaleilande is 'n groep van agt eilande in die Stille Oseaan ongeveer 257 km vanaf die kus van Suid-Kalifornië.

Van noord na suid staan die eilande bekend as:

  • San Migual
  • Santa Rosa
  • Santa Cruz
  • Anacapa ('n groep klein eilandjies)
  • Santa Barbara
  • Santa Catalina
  • San Nicolas
  • San Clemente
Kaliforniese Kanaaleilande
Inheemse naam: Channel Islands
Satellietbeeld van die Kanaaleilande
Satellietbeeld van die Kanaaleilande
Geografie

Ligging Stille Oseaan
Koördinate 34°01′N 119°48′W / 34.017°N 119.800°W / 34.017; -119.800 119°48′W / 34.017°N 119.800°W / 34.017; -119.800

Totale eilande 8

Oppervlakte 908,8 vk km
Hoogste punt Devils Peak, Santa Cruz-eiland 740,4 m
Administrasie
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Deelstaat Kaliforniese Kanaaleilande Kalifornië

Demografie
Bevolking 3 703

Die vier noordelike Kanaaleilande vorm 'n ketting wat die Santa Barbarakanaal in die suide begrens. Die eiland Santa Catalina is bekend vir sy diepsee-hengel.

Ekosisteem

Die unieke kombinasie van geografiese formasies, windpatrone en waterstromings het 'n veelsydige en buitengewoon produktiewe ekostelsel in die Santa Barbarakanaal laat ontstaan. Naby Point Conception op die vasteland draai die koue Kaliforniastroom, wat in noord-suidelike rigting vloei, suidwes, terwyl die warm Suid-Kaliforniese Teenstroom (Southern California Countercurrent) noordwaarts nader by die kuslyn vloei.

Dié sirkulasiepatroon van Stille Oseaanstrome en die gepaardgaande verandering in watertemperature maak van die gebied 'n oorgangsone waar sowel seespesies van die noordelike asook die suidelike oseaan aangetref word.

Verwysings

Tags:

Stille OseaanSuid-Kalifornië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoenderSimboolKlimaatsverandering in Suid-AfrikaLyfstraf in skoleSwart nasionalismeSeksuele penetrasieBreinvliesontstekingRuimteDirekte en Indirekte redeSinoniemSuid-Afrikaanse InkomstediensKangogrotteWaterbesparing in Suid-AfrikaJudaïsmeIronieAntieke EgipteStaalKrieketOntwikkelende landKonflik (proses)Lys van NG gemeentesLabia (geslagsdele)Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBruin huisslangVoedselkettingTweede VryheidsoorlogGrondwetDesimale breukeNoord-KaapBeesSkaapZack du PlessisDroogteSharpeville-slagtingDelft, KaapstadBeesvleisVulkaanKoperVolksrepubliek ChinaKlem-in-die-kaakStruktuur van die AardeWalvisApartheidNasionale lied van Suid-AfrikaAtlantiese OseaanSkoenlapperOrtopedieRegverdige handelInleiding tot die genetikaWillie JoubertSosiale mediaAntjie KrogPankreasMartin Luther King jr.PuberteitTuisbladGedigLionel MessiAnilingusKultuurSaartjie BaartmanJohn Samuel SchlesingerBeaufortskaalEwenaarPseudowetenskapLettergreepKoppeltekenKongo-krisisAardrykskundeLys van Afrikaanse televisiereekseTrevor NasserKindersiektesLetsiteleSwitserlandDokterNarsismeIdioom🡆 More