Kalibrasie

Kalibrasie is 'n vergelyking tussen twee metings - een van bekende grootte of korrektheid gemaak met een toestel en 'n ander meting gemaak op 'n manier wat soveel moontlik ooreenstem met 'n tweede toestel.

Die toestel met die bekende of korrekte meting word die standaard genoem. Die tweede toestel word nou gekalibreer volgens die korrekte meting.

  • Kalibrasie: Selfstandige naamwoord
  • Kalibreer: werkwoord
Kalibrasie
Voorbeeld van 'n vergelyking tussen model- en praktykwaardes. As die model perfek was sou alle punte op die reguit lyn lê. Aanpassing van modelparameters sal 'n beter resultaat oplewer

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Fiela se kindAluminiumMeningsverskil oor aardverwarmingSwart mensePornografiese subgenresAntisemitismeDubbelpuntLugbesoedelingLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMiltBesoedelingNazi-DuitslandVlag van Suid-AfrikaGroot GatKunsmatige algemene intelligensieGloeilampHibernasieTremGoogleProteaAfrikanersMagnetismeCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBees7de LaanHerpes simplexXHTMLFrankrykDikdermLieweheersbesieCurly HowardSendelingposisieBorsteKlimaatsverandering in AfrikaGrondbesoedelingSelfoonWiskundige terminologieByung-Chul HanLeeuAppelHerfsTuisbladNierSimboolHemelvaartSteenkool in Suid-AfrikaDonderstormStam (taalkunde)SkaapKaliumWet op NaturellengrondFotosinteseErfenisdag (Suid-Afrika)KankerWinterLiewe HeksieKlem-in-die-kaakDiskriminasieInfeksieBuffelVrugbaarheidPeriodieke tabelBeesvleisWortelVersamelnaamE-posAlliterasieBlaarTermietGrootste rampe in Suid-AfrikaKaartKatPirow BekkerIronieMaan🡆 More