Kai Luke Brümmer

Kai Luke Brümmer (gebore 17 Februarie 1993) is 'n Suid-Afrikaanse akteur.

Hy is bekend vir o.a. sy rol in die rolprent Moffie (2019).

Kai Luke Brümmer
Alias Kai Brummer
Geboorte 17 Februarie 1993 (1993-02-17) (31 jaar oud)
Johannesburg, Gauteng
Nasionaliteit Suid-Afrikaner
Alma mater Universiteit van Kaapstad
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2015–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vroeë lewe

Brümmer is in Johannesburg gebore en het grootgeword in Henley on Klip. Hy was op skool by St John's College. Hy verwerf 'n B.A. in teater & toneelspel met lof aan die Universiteit van Kaapstad.

Filmografie

Rolprente

  • 2017: Bring it On 6
  • 2019: Moffie
  • 2020: The Kissing Booth 2
  • 2020: Master Harold'... and the Boys

Televisiereekse

  • 2017: Origins: The Journey of Humankind
  • 2018: Deutschland 83
  • 2020: Vagrant Queen
  • 2021: Professionals
  • 2022: Desert Rose

Verhoogspel

  • 2014: Mephisto
  • 2015: Trophy
  • 2017: The Native
  • 2017: Immortal
  • 2018: When Swallows Cry
  • 2018: Selwyn and Gabriel
  • 2018: The Curious Incident of the Dog in the Night-Time
  • 2020: Master Harold'... and the Boys

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Kai Luke Brümmer Vroeë leweKai Luke Brümmer FilmografieKai Luke Brümmer VerhoogspelKai Luke Brümmer VerwysingsKai Luke Brümmer Eksterne skakelsKai Luke Brümmer1993Akteur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaFluoorOnbemande vliegtuigStedelike hitte-eilandReënspinnekopPersentasieKameelperdThys die BosveldklongDigvormFrankrykMandalaKlavierViëtnamKriekOntbossingRassisme in AfrikaMenslike skeletMagneetSteenkoolOsoonlaagKonsentrasiekampSpreeuCleopatra VIIBrandstofPubliekEkostelselSteve BikoVioolMisdaadMaagDesmond TutuRussiese inval in Oekraïne sedert 2022PriemgetalSirkelSkaapKersfeesVerkleinwoordIsraelApartheidNazi-DuitslandNarsismeGoudEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaGrondwetXhosasNatuurOmtrek, oppervlakte en volumeDemi Lee MoorePotchefstroomEllipstekenJohan VorsterAfrikanernasionalismeKaapstadSkoolGesonde dieetOlimpiese Somerspele 2024Heidelberg, GautengAfrikaanse Taalmonument (Welkom)MarsSias ReineckeSoweto-opstandOntdekking van die chemiese elementeSonAfvalbestuurAarverkalkingVryheidsmanifesSharpeville-slagtingEreksieKommunismePlastiekSuid-Afrikaanse GrensoorlogWikimedia-stigtingOorkruipersWêreld- Ekonomiese ForumAppel🡆 More