Kaatsspel

Kaatsspel is 'n opelugspel wat tans nog in Nederland, Baskeland, Frankryk en België gespeel word.

Tydens die spel word 'n balletjie tussen twee mededingende partye op 'n baan met die blote of bedekte plathand heen en weer gedryf. Om te kaats (werkwoord) is om die kaatsspel te speel. Die kaatser is die persoon wat die bal speel. Dit word op 'n kaatsbaan of kaatsveld beoefen (meestal van gras), waarop die kaatsbal heen en weer geslaan word.

Kaatsspel
'n Kaatswedstryd in Franeker.
Kaatsspel
Folkert van der Wei maak gereed om die bal te kaats.

Kaatsspel is nie-amptelik by die Olimpiese Somerspele 1928 in Amsterdam gedemonstreer. Daar word geglo dat dit een van die oudste balsporte ter wêreld is wat vandag nog beoefen word. Die telling is soortgelyk aan tennis. Die eerste span wat ses potte wen, wen die wedstryd.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BaskelandBelgiëFrankrykNederland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis van die Verenigde State van AmerikaLeah van NiekerkLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaJuraPesachKommunismeSnaarinstrumentInternetVulkaanSelfoonArmoedeAnglisismeMikro-ekonomieAnrich HerbstFotosinteseHorlosieAardeJohann de LangeInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandPeriodieke tabelSpreeuPornografiese subgenresKatoenDroogteSowjetunieStollingsgesteenteRussiese inval in Oekraïne sedert 2022RugbyLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)KoolstofArmoedeverligtingSebraOutismeDrinkwatervoorsieningKunsmatige algemene intelligensieHeuningbyLionel MessiDaggaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaPaasfeesDansElandréAkroniemCheslin KolbeVioolHaaieAlkoholismeSteenkoolPropagandaTierPuntWetenskapPoësieBalletGedigKlavierBernice WestVoedingCurly HowardSuiwelprodukStereotipeTremAngina pectorisBorsteVerenigde State van AmerikaApartheidSuid-Afrikaanse InkomstediensWêreld- Ekonomiese ForumNasionale VrouedagTaalPenisShakaEllipstekenMiljardVlieënde Hollander🡆 More