Kaapse Regeringspoorweë

Die Kaapse Regeringspoorweë (Engels: Cape Government Railways (CGR)) was van 1874 tot 1910 die spoorwegoperateur in staatsbesit in die Kaapkolonie, totdat dit saamgesmelt het met die Natalse Regeringspoorweë en die Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë om die Suid-Afrikaanse Spoorweë (South African Railways (SAR)) in 1912 te vorm.

Kaapse Regeringspoorweë
Die eerste trein arriveer in Johannesburg, 1892
Kaapse Regeringspoorweë
Spoornetwerk van die Kaapse Regeringspoorweë in 1910, net vóór die totstandkoming van die Unie van Suid-Afrika

Na die ontdekking van goud in die Zuid-Afrikaansche Republiek in 1886, het die regerings van die Kaapkolonie en Oranje-Vrystaat ooreengekom dat die Kaapse Regeringspoorweë 'n spoorlyn deur die OVS tot in snelgroeiende Johannesburg sal bou en bedryf. Hierdie spoorlyn het Bloemfontein, die hoofstad van die OVS, in 1890 bereik, en die spoorverbinding tussen Kaapstad en Johannesburg was vanaf 1892 operasioneel.



Tags:

EngelsKaapkolonieSentraal-Suid-Afrikaanse SpoorweëSuid-Afrikaanse Spoorweë

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Apostoliese GeloofsbelydenisGeprosesseerde kosGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaPeriodieke tabelLiefdeKrieketVasco da GamaWiki CommonsPoleLangste woordYsterPenisNasionale lied van Suid-AfrikaOlimpiese SpeleBotswanaFotosinteseLimpopo (rivier)AspoestertjieChinese Grand PrixEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaChristendomLeonardo da VinciSamestellingStamselMenstruasieGesonde dieetAnargismeInfrastruktuurPieter StraussVratGewone tarentaalOppervlakteMartin Luther King jr.Lys van chemiese elemente volgens atoomgetalRussiese inval in Oekraïne sedert 2022InternetLEgipteMierSharpeville-slagtingKoppeltekenAardeSoweto-opstandMuskietErektiele disfunksieAustraliëGoeie VrydagErica BoyerEkotoerismeAfrikaansPaarl GimnasiumVryheidsdagAppel (sanger)NaeltjieEllipstekenHomofoonMobutu Sese SekoMeningsverskil oor aardverwarmingSwart nasionalismeAkuutReg tot ‘n gesonde omgewingSpinnekopHidroulikaKrimpvarkieRooms-Katolieke KerkGeboorteLeah van NiekerkGriekse teaterRacheltjie de BeerBeëdigde verklaringJak de PriesterDramaTegnologieApokriewe boekeKimberleyImpakte van toerisme🡆 More