Swartkops

Swartkops is 'n nedersetting in Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit aan die kus van die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Swartkops
Swartkops is in Oos-Kaap
Swartkops
Swartkops
Swartkops Swartkops se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°52′31″S 25°36′17″O / 33.87528°S 25.60472°O / -33.87528; 25.60472 25°36′17″O / 33.87528°S 25.60472°O / -33.87528; 25.60472
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
MunisipaliteitNelson Mandelabaai
HoofplekGqeberha
Regering
 • TipeDeel van 'n Metropolitaanse Munisipaliteit
 • BurgemeesterRetief Odendaal (DA)
Oppervlak
 • Totaal0,59 km2 (0,23 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal883
 • Digtheid1 497/km2 (3 880/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense70.9%
 • Indiërs/Asiërs0.9%
 • Bruin mense6.5%
 • Swart mense21.7%
Taal (2011)
 • Afrikaans 60.7%
 • Engels 26.2%
 • Xhosa 10.3%
Poskode (strate)
6209
Skakelkode041

Die dorp is langs die Swartkopsrivier geleë, 11 km noord van Gqeberha en 1.6 km van die Indiese Oseaan. Die naam verwys na die omliggende heuwels wat met donker skaduwees bedek is.

Die Kaapse Regeringspoorweë het 'n spoorwegaansluiting hier gebou in 1872, in diens van die spoorroete na Grahamstad en Alicedale in die ooste, Port Elizabeth in die suide, en Uitenhage in die weste.

Sien ook

Verwysings

Tags:

NedersettingNelson Mandelabaai Metropolitaanse MunisipaliteitOos-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelakantMiljardLys van Suid-Afrikaanse musikanteMobutu Sese SekoKoue OorlogSydneyLongBank (finansiële instelling)RugbyKaliumArmoedeAfrikaProstaatkankerDurbanOogproblemeItaliëDwelmmiddelSteenkool in Suid-AfrikaLeestekenVrouNatuurPretoriaDemokrasieTransatlantiese slawehandelLys van politieke partye in Suid-AfrikaWaterWeervoorspellingOrtopedieLetterkundeSkoenlapperSimboolPerdSwangerskapLys van visseVierkantswortelDruiweDierReënInstagramGalblaasSkaapSharpeville-slagtingWapen van Suid-Afrika1913Cleopatra VIIAngssteuringPriemgetalUitwerking van klimaatsveranderingMeningsverskil oor aardverwarmingTuisbladPizzaSeevlakstygingBosvarkErektiele disfunksieSwart nasionalismeSuurstofHokkieTreinBurgerregteRenosterToekoms van die AardeLys van nedersettings in Suid-AfrikaHondNatuurbewaringSiya KolisiHeuningbyOntbossingNiemetaalBateRonelda KamferGautengKasteel die Goeie HoopUKhahlamba-DrakensbergparkInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandDistillasieLeah van Niekerk🡆 More