Die Suid-Afrikaanse Klas 6Y 2-6-2 van 1903 is 'n Suid-Afrikaanse stoomlokomotief van die pre-Unie era in die Kaapkolonie.
Ou CGR 6de klas 2-6-2, SAR Klas 6Y, ongeveer 1930 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Kaapse Regeringspoorweë |
Vervaardiger | Kitson and Company |
Serienommer | 4191-4192 |
Model | CGR 6de klas 2-6-2 |
Klas | CGR 6de Klas 2-6-2 SAR Klas 6Y |
Vervaardig | 1903 |
Aantal gebou | 2 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 2-6-2 "Prairie" |
Spoorbreedte | Kaapspoor (1 067 mm) |
Voorwielomtrek | 724 mm (28 ½ dm) |
Dryfwielomtrek | 1 520 mm (60 dm) |
Agterwielomtrek | 838 mm (33 dm) |
Wielbasis | Totaal: 14.214 m Enjin: 3.302 m gekoppel 7.849 m totaal Tender: 3.048 m |
Lengte | 17.215 m |
Hoogte | 3.912 m |
Raamwerk | Staafraamwerk |
Asbelasting | 14.4 t op die 3de drywer |
Massa op dryfwiele | 39.7 t |
Lokomotiefmassa | 57.5 t |
Tendermassa | 15.0 t leeg |
Gesamentlike massa | 90.9 t |
Tendertipe | YE 3-astender 940 mm wiele, lengte 6.512 m |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 5.6 t |
Waterkapasiteit | 12 840 ℓ |
Stoomketel | 1.416 m binnediameter 4.426 m binnelengte |
Stoomketeldruk | 1 240 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 2.415 m2 |
178 buise (50.8 mm) diameter (129.786 m2) | |
– Vuurkas | 10.219 m2 |
140.005 m2 | |
Silinders | Twee |
Silindergrootte | 470 mm (18 1/2 dm) boor 660 mm (26 dm) slag |
Klepwerk | Stephenson |
Werkverrigting | |
Trekkrag | 89.1 kN teen 75% keteldruk |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Kaapse Regeringspoorweë Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Aantal in klas | 2 |
Vlootnommer(s) | CGR 901-902 SAR 711-712 |
Plek gebruik | Kaapkolonie |
Afleweringsdatum | 1903 |
Eerste tog | 1903 |
Onttrekkingsdatum | 1934 |
In 1903 het die Kaapse Regeringspoorweë twee 6de Klas stoomlokomotiewe met 'n 2-6-2 Prairie-tipe wieluitleg in diens geplaas. In 1912, toe die lokomotiewe opgeneem is in die Suid-Afrikaanse Spoorweë, is hulle hernommer en herklassifiseer na Klas 6Y.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Klas 6Y-stoomlokomotief, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.