Joram

Joram was die vyfde koning van die koninkryk van Juda en het 8 jaar regeer.

Hy was uit die familie van koning Dawid en die seun van koning Josafat. Volgens die Bybel het hy nie die Here gedien nie o.a. omdat hy 'n dogter van koning Agab en koningin Isebel getrou het. Volgens die Bybel het die profeet Elia hom berispe en die Here het hom met 'n ongeneeslike siekte gestraf. Hy is opgevolg deur sy seun Ahasia.

Joram
Joram volgens die Promptuarii Iconum Insigniorum.

Literatuur

  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1

Sien ook

Tags:

AhasiaBybelDawidJosafatKoninkryk van Juda

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Apple II-reeksLiesbreukOos-KaapEendbekdierIndiëBeeldspraakWilna SnymanSharpeville-slagtingBTWHeupvervangingNarsismeVaginale kankerGroep TweeRacheltjie de BeerOostenrykOmgewingskwessies in Suider-AfrikaOorOrgaanVolumeNaeltjieBynierKersfeesTarentaleSpringbokafrigtersGroot TrekGeografie van Suid-AfrikaKunsKlem-in-die-kaakApple Inc.NierTuisbladLimpopoUniversiteit StellenboschGeboorteMielieVeeartsKunsmatige intelligensieBysteekSwartkwasmuishondChristendomMasjienDigvormKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKoperMaroela MediaKasterolieNoag se arkJuan Antonio VillacañasNatuurrampSwahiliRassismeJuanita du PlessisSterrekundeJenewerbessieTegnologieGesonde dieetTamatieTierboskatBlaarByRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Seksuele opwekkingRuan JoshJeuksiekteKaliumDermpoliepKriekOorstromingBokmakierieLys van Afrikaanse televisiereekseCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse skrywersMacintosh🡆 More