Die Hebreeuse letterkombinasie יהוה (jod-hé-waw-hé (JHWH, van regs na links gelees) is in die Tanag die Naam van God.
Hierdie letterkombinasie word ook wel tetragrammaton (τετραγράμματον) genoem, dis Grieks vir 'vier letters'.
Jode sê amper nooit die naam JHWH nie, dis uit respek vir die heiligheid van God of omdat die uitspraak onbekend is vir die spreker. Pleks daarvan word die volgende name vir God gehanteer:
Levitikus 24:16 bepaal dat misbruik van God se Naam gestraf moet word met die dood deur steniging. Ook dit kan 'n rede wees hoekom hulle Sy Naam nie uitspreek nie.
Wiki Commons bevat media in verband met Tetragrammaton. |
Christene gebruik ander name as Jode, ook al word hiermee dieselfde God bedoel:
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article JHWH, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.