Idiom Neutral

Idiom Neutral is 'n kunsmatige taal wat in 1902 deur die Akademi Internasional de Lingu Universal (Internasionale Akademie vir een Universele Taal) gepubliseer is onder die leierskap van Waldemar Rosenberger uit Sint Petersburg.

Die taal is oorspronklik ontwikkel as ’n verbetering op die kunsmatige taal Volapük. Later is hervormde vorme van die taal, Idiom Neutral Reformed en Reform Neutral, gepubliseer. Hoewel Idiom Neutral tydens die eerste jare van die 20ste eeu as 'n belangrike konkurrent van Esperanto is beskou, het dit deesdae heeltemal uit sirkulasie verdwyn.

Idiom Neutral
Gepraat in:  
Gebied:
Totale sprekers: onbekend
Taalfamilie:
 Kunsmatige taal
  Volapük
   Idiom Neutral 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3:

Voorbeelde

Die Onse Vader:

Idiom Neutral (1902) Reform Neutral (1907)

Nostr Patr, kel es in sieli,
ke votr nom es sanktifiked;
ke votr regnia veni;
ke votr volu es fasied
kuale in siel tale et su ter.
Dona sidiurne a noi nostr pan omnidiurnik,
e pardona a noi nostr debiti
kuale et noi pardon a nostr debtatori
e no induka noi in tentasion
ma librifika noi da it mal.

Nostr Patr, qui es in cieli.
Que votr nom es sanctificat,
que votr regnia veni.
Que votr voluntat es facit
quale in ciel tale anque su terr.
Dona nos hodie nostr pan quotidian,
e pardona nos nostr debti
quale anque noi pardona nostr debenti
e non induca nos in tentasion
ma librifica nos da it mal.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EsperantoKunsmatige taalSint PetersburgVolapük

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DokterGarsTweede WêreldoorlogWebkruiperAfrikaanse WikipediaKantoneesBierWindkragRadioGeskiedenis van Suid-AfrikaAarde se atmosfeerPtolemeus22 NovemberKoos du PlessisStapelvoedselKoue OorlogLys van presidente van BurundiRuslandGalblaasVenda (taal)Tropiese en subtropiese grasveld, savanne en struikveldKonsentrasiekampGeelslangEnsiklopediePapierkelkeEmily HobhouseNoot vir NootTuisbladPinksterFra AngelicoVaginaLetterkundeDeborah AdairKrapVerantwoordelikheidAnilingusLisa AnnMeervoudSkildklierJacques LootsVisBreinvliesontstekingLiefdeMaanPornografiese subgenresOlimpiese godeAdolf HitlerGerrie PretoriusDansPiesangAkkedisGewone tarentaalProtestantismeSkoonma-se-tongDiarreeBorsteVerenigde State van AmerikaKonjunktivitisSenuweestelselAngolaAasblomHoërskoolOnderhandelinge om apartheid te beëindigVerbondsarkMangelontstekingFopnuusJesus van NasaretAardbewingSlangBloedvergiftigingLys van landname in verskeie tale (J-P)RamadanApokriewe boekeCyrillus en MethodiusElandré🡆 More